LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Agapé Guesthouse | LekkeSlaap
+29

Agapé Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 30, Meyerhof, Bothavilla, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Agapé Guesthouse bied B&B-verblyf in Bothaville, 'n mielieverbouingsdorpie. Die gastehuis is in die rustige buurt, Meyershof en bied gerieflike en vriendelike gasvryheid.

Verblyf is beskikbaar in 4 kleurvolle kamers wat elk smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met wit linne, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Twee van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 2 kamers bied toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Handdoeke kan op versoek voorsien word.

Gaste kan soggens 'n heerlike ontbyt in die eetarea geniet. 'n Driegangmaaltyd kan ook op versoek bestel word. Gaste kan in die wintermaande in die leefarea langs die knetterende vuur ontspan en in die somer buite op die stoep om die buitebraai kuier. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste se gemoedsrus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Heidelaan 30, Meyerhof, Bothavilla, 9660, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelaan 30, Meyerhof, Bothavilla, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA840daf5071aa2b7162f6779c4057626b10bfda7a2f1fbcb256fd6302a75e2d9d80e6ddcd587846f72753fcaf234cb13b4a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 30 Heide Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.381423857173 26.605812784135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!