LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Agapanthus Guest House | LekkeSlaap
+35

Agapanthus Guest House

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30ste Laan 353, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Agapanthus Guest House is 'n luukse huis met 8 slaapkamers. Elke kamer het sy eie badkamer, ingeboude kaste, 'n verwarmer, waaier, TV met sekere DStv-kannale en WiFi. Daar is 3 gesinskamers, elk met 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Al die kamers het gehalte-beddegoed en - handdoeke.

Die gastehuis is vernoem na die Agapanthusplant wat ook as die 'African lily' bekendstaan. Agapanthus Guest House het in Junie 2009 oopgemaak. Hierdie huis is lieflik opgeknap, het nog sy oorspronklike staalplafonne en ruim kamers - eie aan die era waarin dit gebou is. Die omliggende Jakarandabome beklemtoon die kalm atmosfeer van die omgewing en verskans jou teen die rep en roer van die stad.

Of jy nou 'n sakepersoon, toeris of student is, of bloot net besoek in Pretoria aflê - ons sal seker maak jy voel tuis in ons ruim gastehuis wat uit die 1950's dateer. Hierdie gastehuis met sy ouwêreldse bekoring sal jou hart in 'n ommesientjie wen en jou noop om keer op keer terug te keer.

Ons streef daarna om die beste verblyf teen bekostigbare tariewe te bied, en om nie ons tariewe jaarliks te verhoog nie!

Agaphantus Gastehuis is die gastehuis waar vreemdelinge vriende word!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Agapanthus Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 30ste Laan 353, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Agapanthus Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30ste Laan 353, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABSHqHzt27tRT9CvQa5G0HkqowOJbKYK3WwNzB1UuKLPT98YVrf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 353 30th Avenue Villieria 0186 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.721811178353 28.236009962851
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!