Agapanthus Guest House
Opsomming van Resensie
Pheko L - Sep 2020
Gemiddeld
It was perfect.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Thank you for your kind words, Pheko. Every guest is the only guest when it comes to service. You are what Agapanthus Guest House stands for.
You are welcome at any time.
Rene
Petro D - Mrt 2020
Gemiddeld
Veilige hawe weg van die eie huis.
Johan S - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie gerieflike en netjiese verblyf en baie vriendelike ontvangs.
Marlien S - Jan 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik. Mooi plekkie.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Marlien.
Julle is verseker enige tyd welkom om weer by ons te kom bly.
Groete tot volgende keer.
Marietjie R - Nov 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, ekstra moeite is gedoen.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Dit was lekker om julle by ons te hê. Julle is verseker welkom om weer by ons tuiz te gaan.
Ons sien uit na jul volgende gerblyf.
Annelien H - Okt 2019
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Annelien, dit is altyd maklik en lekker om gaste soos julle te ontvang.
Ons kyk uit vir jul volgende kuier.
Johan G - Apr 2019
Gemiddeld
Great location and wonderful stay.
Stefanus S - Nov 2018
Gemiddeld
Location on busy and noisy street corner. Terrible internet connectivity. Unsuitable desk and seating in room.
Jeanette B - Okt 2018
Gemiddeld
Baie goeie diens. Uitstekende ontbyt.
Martinus V - Okt 2018
Gemiddeld
Gemaklik.
Barbara V - Aug 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde Barbara. Dit sal lekker wees om julle weer by ons te ontvang.
Groete,
René
Hannes B - Aug 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Dankie Hannes. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede is. Ons streef daarna om als so gemaklik moontlik te maak sodat julle tuis voel.
Ons hoop om julle sommer weer gou te sien.
Groete,
René
Marie Q - Mei 2018
Gemiddeld
Vriendelike, gasvrye verblyf!
Agapanthus Guest House's terugvoer
Dankie Marie, ek is bly julle kon bietjie ontspan. Dis altyd vir ons lekker om goeie terugvoer te kry van gaste.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Jaendre.
Neill K - Apr 2018
Gemiddeld
Gerieflik en vriendelik.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Beste Neill,
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit is altyd lekker om jou hier te kan ontvang. Ons sien alweer uit na die volgende besoek.
Tot dan,
René
Johan L - Apr 2018
Gemiddeld
'n Tuiste na 'n baie lang dag.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Johan. Dit was lekker om jou by ons te hê.
Jy is verseker enige tyd welkom.
Groete
René
Leon F - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Middag Leon,
Ons is trots daarop om tevrede gaste te hê.
Julle is enige tyd welkom.
Groete,
René en span
Zhane M - Mrt 2018
Gemiddeld
Love it.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Dear Zhane,
It was good having you, and your friends as guests. Thank you so much for your feedback, it is much appreciated.
It will always be a pleasure to have you staying over at Agapanthus Guest House.
Keep well until next time.
Rika D - Des 2017
Gemiddeld
Beste diens ooit. Baie dankie Renè.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Hi Rika
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit is ons missie om ons gaste welkom te laat voel.
Dit is baie maklik om gawe mense tevrede te hou.
Dit was baie lekker om julle by ons te hê, onthou julle is enige tyd welkom.
Mag julle 'n geseënd Kerstyd geniet.
René en span.
Wandie G - Des 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Beste Wandie en gesin
Dit was spesiaal om julle by ons te hê en baie dankie vir die posetiewe terugvoer.
Julle is baie welkom om sommer gou weer te kom oornag, of langer te bly.
Geseënde Kersfees vir julle.
René en span.
Johann S - Aug 2017
Gemiddeld
Skoon en netjies met vriendelike diens - dankie!
Mariette V - Aug 2017
Gemiddeld
Dit was baie aangenaam en sal beslis weer daar oorslaap.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Marietjie. Soos jy weet is jy altyd welkom.
Tot volgende keer.
René en span
Vincent V - Jun 2017
Gemiddeld
Skoon, netjies en briljante gasvrou, altyd bereid om die ekstra myl te loop vir haar gaste.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Beste Vincent,
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te ontvang. Vriendelike mense wat julle is, is regtig so maklik om te ontvang.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
René, Sue en span
Wendy B - Mei 2017
Gemiddeld
Good value for money.
Leonie B - Mei 2017
Gemiddeld
Die ontvangs van Rene was besonders, vriendelik en, wow, ek sal weer daar gaan slaap en sal dit beslis aanbeveel. Voel soos jou eie plek. Veilig en warm.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Hi Leonie, baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit opreg.
Dit is sommer baie maklik om vriendelik te wees met sulke gawe mense soos julle.
Ek sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete uit 'n lekker koel Pretoria.
René
Bertus P - Mei 2017
Gemiddeld
Aangenaam, vriendelike personeel, fasiliteite goed.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Goeie dag Bertus,
Baie dankie vir jul mooi woorde, ons waardeer dit opreg. Ek deel jou terugvoer graag met my personeel. Ek was uitstedig en het baie mooi dinge van julle gehoor. Vir my personeel was dit baie lekker om julle by ons te hê.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
René en span
Nicolette V - Nov 2016
Gemiddeld
Gasvry, vriendelik en gemaklik. Definitief 'n plek om na terug te keer.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Nicolette/Elsa.
Jy is verseker enige dag weer welkom.
René en span
Johan P - Sep 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam en rustig.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Baie dankie Johan, jy is enigetyd welkom.
René en span
Ina S - Aug 2016
Gemiddeld
Ongelooflike ervaring, gasvry en warm omgewing.
Elsie G - Aug 2016
Gemiddeld
Uistekend.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Elsie. Ek dra dit so oor aan die personeel. Dis maklik om gaaf te wees met gawe mense soos julle. Dit sal lekker wees om julle weer te ontvang. Groetnis René en span.
Monique D - Jul 2016
Gemiddeld
Ons het ons verblyf vreeslik geniet, dankie!
Agapanthus Guest House's terugvoer
Goeie dag Monique
Baie dankie vir jul mooi woorde.
Dit was baie lekker om julle hier by ons te hê en sal julle met graagte weer ontvang.
Als van die beste vir julle
René en span
Sarie S - Apr 2016
Gemiddeld
Baie tevrede sal weer diens gebruik en ook aanbeveel.
Santa T - Feb 2016
Gemiddeld
Baie vriendelike diens, 'n mooi gastehuis en 'n heerlike ontbyt.
Lebogang M - Feb 2016
Gemiddeld
Good stay.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Dear Lebogang.
It was nice having you as a guest :-))
You are welcome any time .
All the best
René
Wynand S - Feb 2015
Gemiddeld
Lekker huislike atmosfeer.
Agapanthus Guest House's terugvoer
Dankie Wynand
Dit sal lekker wees om jou weer te ontvang.
Als van die beste
René
Mamsy N - Mei 2014
Gemiddeld
Excellent
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30ste Laan 353, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom