LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Agape Apartment | LekkeSlaap
+16

Agape Apartment

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Agape Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Phil G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phil G
Gesin met klein kinders

Mooi geleë

Baie lekker gebly. Baie mooi geleë en skoon.

Agape Apartment's terugvoer

Beste Jessica,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom.

Die Span by Agape, bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Agape Apartment
Johann F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik, veral as gevolg van 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Agapé kan wel doen met 'n tweede TV-stel in hoofslaapkamer.

Cara-mia M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara-mia M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie geniet en veilig gevoel. Pragtige uitsig oor die see en lekker area om rond te stap. Ongelukkig was daar mense in die boonste gedeelte wat gerook het wat nie so lekker was nie.

Jonathan S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrek lekker!

Dit was een van die lekkerste vakansies wat ek en my vrou nog op was. Ons het presies gekry wat ons wou hê, 'n lekker wegbreek na 'n stil, rustige en hoogs gerieflike plek. Ons wou skoon nie huistoe gaan nie. Perfekte ligging. Dit was net eenmaal vrek lekker daar en sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Agape Apartment's terugvoer

Hallo Jonathan,
Thank you for the lovely review. We hope to see you again soon.
Regards,
The Team @ Langebaan Holiday Homes

Agape Apartment
Lia P - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Lia P
Saam met vriende

Gemaklik. Baie lekker selfsorg-eenheid.

Was skrikkerig oor die veiligheid - waaiers in die kamers sal help, en diefwering voor die vensters. Was skrikkerig om met vensters/deure oop te slap a.g.v al die waarskuwings.

Amelia B - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf vir 'n naweek-wegbreek!

Uitstekende ligging. Altyd heerlik om aan die Weskus te kuier.

Joshua J - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Joshua J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en hulpvaardige diens!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf R1 635
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 635
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 635
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Urania-weg 22, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7r8pNSQ8WwXTW785uqpspaq2l8JX7l4txLFuhDiyZFH9dbVsIm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 635  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 22 Urania Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.0597461 18.0427825
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!