Calypso Beach Akkommodasie by Agape Apartment | LekkeSlaap
+16
+16

Agape Apartment

7 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Baie dankie vir u navraag.

Neem asb. kennis dat, bo en behalwe die gekwoteerde akkommodasie fooi, ‘n aditionele terugbetaalbare breekskade deposito van R750 gehef word.

Inboek tye is tussen 16h00 & 19h00 daagliks. Geen inboeke na 20h00. ‘n Laat inboek fooi van R250 / halfuur (of gedeelte daarvan) word gehef in kontant vanaf 19h00 vir gaste wat laat inboek.

Beste Wense,

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 635
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 635
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 635
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Urania-weg 22, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7r8pNSQ8WwXTW785uqpspaq2l8JX7l4txLFuhDiyZFH9dbVsIm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 635  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 22 Urania Road Calypso Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.0597461 18.0427825
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za