Danabaai Akkommodasie by Agape Danabaai | LekkeSlaap
+13
+13

Agape Danabaai

5 resensies
Selfsorg
Danabaai Akkommodasie by Agape Danabaai | LekkeSlaap
Agape Danabaai
Vanaf R2 500
per nag (vir 6 persone)
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Ons voorsien 1 stel handdoeke. Die eienaars woon op die perseel. Die woonstel is totaal apart op grondvlak met volle see-uitsig. 2 badkamers, 2 Slaapkamers. Ekstra dubbelbed in die aparte eetarea. Let asb. daarop dat die tarief afhang van die aantal gaste, vir buiteseisoenperiodes. Minimum-verblyftydperk van 10 dae gedurende Desember. Die woonstel het slaapplek vir 6 persone en word vir Desember as 'n eenheid verhuur.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
per nag (vir 6 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humiflorastraat 26, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMDNiYjQ2LTZjMmMtNGM1My1iYmM4LTgyYTNiMjc4ZDFkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 26 Humiflora Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.20364 22.03808
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za