Agape' Garden Rest
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parelvalleiweg 149, Parel Vallei Heights 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 695 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Agape' Garden Rest is in 'n rustige en luukse woonbuurt in Somerset-Wes. Dié tuinkothuis is op die eienaar se eiendom teen die hange van die Helderberg in Parelvallei en bied 'n uitsig op die Hottentots-Holland-berge en is deur eikebome omring.
Die tuinkothuis het slaapplek vir 6 gaste en het 'n privaat ingang. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n klein kombuis en 'n sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 2 persone. Al die badkamers het 'n stort.
Die kombuisie is vir selfsorg toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel en daar is 'n kelder op versoek beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek agter 'n hek met 'n afstandbeheer.
Slaapplek
’n Bespreking by Agape' Garden Rest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Parelvalleiweg 149, Parel Vallei Heights 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Agape' Garden Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parelvalleiweg 149, Parel Vallei Heights 2, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom