Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agdt Dae Geneesbos

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Agdt Dae Geneesbos
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Maatje B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maatje B

Ligging goed, ruim huis, mooi omgewing.

Die huis is ruim en netjies, goeie ligging, stil area, mooi natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B
Saam met vriende

Alhoewel dit netjies en skoon was, word daar geen beddegoed of handdoeke verskaf nie.

Agdt Dae Geneesbos is goed geleë en die kombuis is baie goed toegerus. Wat egter nie op die webwerf is nie, is dat daar geen beddegoed of handdoeke voorsien word nie. Dit versuur die totale ervaring van die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Georges-laan 129, Nature's Valley, 6380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMGZjNjFjLTA4YzEtNGI2OC05NTI2LWFmMDViZWM3YWU3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 129 St Georges Avenue Nature's Valley 6380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9821302 23.5507088