Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agliotti House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agliotti-laan 17, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Agliotti House bied gerieflike verblyf in 5 woonstelle wat op 'n residensiële perseel is waar die eienaars woon. Die perseel is in Kempton Park in Johannesburg en net 'n paar kilometer vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Die Buhle-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n enkelslaapbank in die oopplan-sitarea en -kombuisie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die oopplan-sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi word voorsien.

Villa HT beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Die eenheid bied toegang tot 'n erf met 'n boma.

Eenheid 1 van Agliotti HT is 'n selfsorgwoonstel met 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n waaier en 'n TV met DStv in die woonstel.

Eenheid 2 van Agliotti HT is 'n selfsorgwoonstel met 'n slaapkamer, badkamer, sitarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n waaier en 'n TV met DStv in die woonstel.

Eenheid 3 van Agliotti HT is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in 3 kamers. Daar is ook 'n badkamer, sitarea en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n waaier en 'n TV met DStv in die woonstel.

Die perseel is omhein met 'n hoë muur en daar is geslotekringtelevisie-kameras en toegangsbeheer. Lughawependeldienste kan gereël word indie nodig.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Agliotti-laan 17, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agliotti-laan 17, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b5c4fe8340d6a55493d7e8a3e9f83f6142682f6602328c70a6a8942b1347f9922992cb0d853497265d70aedcad6e36e8d66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 3) 17 Agliotti Avenue Kempton Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.097610137616 28.239015705488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem