by Agros Guest House | LekkeSlaap
+13

Agros Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Agros Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marike S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marike S

Baie vriendelike diens.

Ons is baie vriendelik verwelkom en hulle het al ons vereistes voldoen! Ek beveel hulle vir seker aan!

Agros Guest House se terugvoer

Goeie middag Marike,
Baie dankie vir jou terugvoering, dit was baie lekker om julle te ontvang.

Groete
Peter & Alta Adams

Agros Guest House
Elsabe W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig gebly. Uitstekende diens!

Dankie Pieter en Alta, ons het lekker gerus. Dankie vir die lekker ontbyt! Die koeksisters is 'n wenner!

Agros Guest House se terugvoer

Hallo Elsabe,
Baie dankie vir jou resensie, dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet, Hoop ons sal jul weer in die toekoms sien, dis lekker as gaste inkom en vertrek as soos vriende. Hoop julle het die blomme geniet.

Agros Guest House
Francois J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs. Gemaklike bed. Veilige parkering. Uitstekende ontbyt. Geen moeite word ontsien nie. Beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan.

Baie goeie waarde vir geld.

Eugene N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Both Peter and Alta are people with very good hearts.

Peter and Alta made us feel at home the minute we arrived at the guest house. All the rooms were clean and neat. All our guests spoke with one voice: we will surely recommend this guest house to any person. We never felt like guests, but as part of a bigger family. Thank you, Peter and Alta, for a wonderful time. Your generosity was really appreciated. Be sure that we will visit your guest house again in future.

Marthina K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina K

Gemaklike, netjiese verblyf.

Gemaklik en netjies en skoon. Vriendelike ontvangs en diens.

Susan R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf waar die mense uit hulle pad gaan om te help.

Ons het teenspoed gehad met ons waentjie op pad terug van die Weskus af, maar Alta en haar man het opgebly en vir ons gewag tot ons veilig in Kimberley was. Hulle het ook die volgende oggend gehelp om ons weer op die pad te kry. Ek sal verseker weer by hulle oorbly en hulle vir enige iemand aanbeveel.

Charl E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl E
Saam met vriende

Baie lekker en ontspannend!

Baie gerieflike gastehuis met goeie diens en heerlike ontbyt.

Agros Guest House se terugvoer

Baie dankie Charl, dit was lekker om julle te ontvang.

Peter en Alta Adams

Agros Guest House
Johan D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Gesin met tieners

Baie lekker en vriendelik.

Dankie, baie lekker gebly vir die aand en die ontbyt was regtig baie lekker.

Frikkie E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs puik en behulpsaam.

Netjies en is naby alles wat 'n mens wil besoek. Hoef nie verder te soek as jy daar is nie.

Joanie P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie P

Fantastiese gasheer en gasvrou!

Pieter en Alta is regtig die vriendelikste en mees behulpsame mense wat ek nog teëgekom het. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te help met die ompaaie, as gevolg van padwerke. Ons het oor en oor verdwaal, en om ons te laat ontspan het Pieter ons geneem en gaan haal vir aandete, op sy eie onkoste! Die gastehuis is baie netjies en skoon. Ontbyt is heerlik! Dit was regtig baie lekker om by julle te kuier, ek sê kuier want julle behandel jul gaste soos kennisse. Ek kan regtig met 'n oop gemoed hierdie gastehuis aanbeveel. Baie dankie Pieter en Alta, ons sal julle gou-gou weer sien.

Noreen M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noreen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% tevrede.

Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was baie netjies en gerieflik. Ons is ook persoonlik deur die eienaar afgesien die volgende oggend. Kan Agros Gastehuis met 'n oop gemoed aanbeveel.

Agros Guest House se terugvoer

Dagse Noreen,

Baie dankie vir kommentaar op LekkeSlaap. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon huisves. Hoop ons sien jul weer by Agros Gaste Huis.

Agros Guest House
Hannelie O - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Heerlike ontbyt. Netjiese, skoon kamers. Baie goeie gashere!

Lettie L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie L
Gesin met tieners

By AGROS ervaar mens vriendelike liefdevolle ontvangs.

So skoon. Uiters stylvol. Waarlik waarde vir geld vir daai vakansie-gevoel. Die kamers was kleurvol en dit streel die hart. Hulle is deurentyd beskikbaar as jy op hul knoppie druk.

Martin V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en tuis gemaak deur mense wat hulle bedryf ken en oppas.

Dit was 'n aangename ervaring en ons het alles gekry wat ons verwag het. Dankie aan Alta Adams en haar eggenoot.

Danie M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oakridgelaan 3, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjMDc0YzJjLWZiYjMtNDU1Yy04N2VmLTg5Y2VhZjg4OWQ3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 3 Oakridge Avenue Hadison Park 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.75187 24.7432899
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem