Agros Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Agros Guest House bied puik akkommodasie in Kimberley. Jy kan seker wees dat ons baie besorg oor jou sal wees.

Ons het 7 kamers: 1 met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 3 met dubbelbeddens, en 3 met 2 enkelbeddens elk wat in koninggrootte-beddens omskep kan word. Al die kamers het TV's met sekere DStv-kanale, lugversorging en en-suite badkamers. Daar is 'n privaat sitkamer, eetkamer en 'n lieflike tuin met 'n sprankelende swembad.

Die Groot Gat is steeds 'n trekpleister soos min, en is in 'n opelug museum omskep. Kimberley gaan nie net oor die Gat nie; ondergrondse toere van De Beers se diamantmyn is ook opwindend saam met gidse! Stap deur die historiese middestad en besoek museums, monumente en kunsgalerye. Daar is ook 'n spookroete in Kimberley wat al die gevreesde spookhoekies van die stad uitwys!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Agros Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za