Agterstrandt 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Agterstrandt 4 is 'n selfsorg-eenheid wat pragtig ingerig is en net 40 m van die strand af in Paternoster geleë is. Paternoster is 'n klein vissersdorp aan die Weskus van Suid-Afrika en spog met 'n kulturele ervaring soos geen ander nie.

Die eenheid het gemaklike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed opskep kan word. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die gerieflike leefarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n pragtige dek met sonstoele en pragtige uitsigte.

Daar is gratis WiFi-toegang beskikbaar op die perseel. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Agterstrandt 4 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Agterstrandt 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za