Agulhas House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Luukse gastehuis in 'n parkagtige tuin met twee swembaddens, in die middel van Umkomaas. Die hele eiendom het 'n veiligheidsomheining en veilige parkeringop die terrein.

Al 12 kamers is en suite en het lugversorging, waaiers, TV, kluise, yskaste, tee- en koffiegeriewe, haardroërs en individuele alarms.

Ontbyt met verskeie opsies word in die gazebo bedien, in die middel van die swembad wat dit aan drie kante omring.

Agulhas House is 5 minute se gemaklike stap na die strand.

Umkomaas is die poort na die legendariese Aliwal-bank, wat as een van die 10 top skubaduik-bestemmings in die wêreld beskou word en Agulhas House het sy eie skuba-sentrum op die terrein wat sowel geslote as oopkringduikers kan akkommodeer en skuba-afrigting en pretritte verskaf.

Umkomaas is gerieflik geleë vir 'n aantal gholfbane, natuurreservate, wildplase en Durban.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Agulhas House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za