Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agulhas Ocean House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Allan And Sheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Agulhas Ocean House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fanie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek en eienaars, julle sien ons weer.

Wow, wat 'n wonderlike oornagplek. Die eienaars is super vriendelik en behulpsaam. Ons het 2 nagte oorgeslaap en dit was wonderlik. Alles so netjies en skoon. Die ontbyt was heerlik. Selfs ons klere is gratis gewas en gestryk. Welgedaan, jy en jou vrou is die beste. Ons het regtig lekker gebly by Agulhas Ocean House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, eienaars is super.

Uitstekende diens vanaf eienaars. Baie lekker gebly en die ontbyt was baie lekker. Baie mooi uitsig oor die see vanaf boonste sitkamer. Dankie Allen en gade. Ons het lekker gekuier by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the great review! We hope to see you again.

Agulhas Ocean House
Andre J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The warm welcome and luxurious room was an extraordinary experience.

Allan and Cheryl are perfect hosts. This is very good value for money, with warm friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik ontspan in 'n rustige omgewing.

Heerlike ontbyt en warm, vriendelike ontvangs en nuttige inligting rakende omgewing en restaurante. Kan vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ongelooflike hartlike gasheer en gasvrou. Heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the fantastic review.

Agulhas Ocean House
Lianda P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ligging en ons was gelukkig met 'n see-uitsig kamer.

Aanbeveelbare gastehuis. Baie gasvrye mense en heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice V
Enkelreisiger

Uitstekende diens!

Heerlik gebly, netjies met uitstekende diens. Sal beslis volgende keer weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the great review Alice!

Agulhas Ocean House
Marie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sheryl en Allen, julle is die beste. Ons is op die hande gedra vandat ons daar aangekom het tot ons weer gegaan het. Dankie vir 'n wonderlike tydjie by julle.

Ons sal beslis weer in Agulhas Ocean House tuisgaan. Agulhas was nog altyd ons vakansieplekkie. Nou het ons ook ons "huisie" by die die see ontdek, by Sheryl en Allen. Dankie vir julle gasvryheid en lekker geselsies. Julle is sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the fantastic review! We loved having you both!

Agulhas Ocean House
Nelia V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Enkelreisiger

Dit was heerlik gewees.

Alles was reg en weereens, dit was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for your great review.

Agulhas Ocean House
Daniel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb, beautiful and exquisitely decorated.

Super hosts! Out of many stays in many guesthouses, Agulhas Ocean House was by far and beyond the best. Not only are the views from every angle just out of this world, but the hosts also gave much more than is generally required - from great chats with much laughter, packing braai boxes, doing extra special Valentine's breakfasts to really just opening their home to their guests and treat us all as family. We will forever have fond memories.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

What a fantastic review! Thank you but you are lovely people.

Agulhas Ocean House
Colleen C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

2nd time back, always heartily welcomed and hosted by Cheryl and Allan.

We really enjoy our visit at Agulhas Ocean House - the hosts are so accommodation, so friendly, always have good chats, and they know the area well so have lots of recommendations/advice to offer. Room (Lost in Art) is spacious, neat and clean with beautiful sea views, clean and everything you need for a stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you Colleen for the great review. It was great to see you again!

Agulhas Ocean House
Willi V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense, lekker plek, en goeie diens.

Ons het 'n kamer met fantastiese see-uitsig gehad. Beddegoed is van goeie gehalte, vol pakket DSTV, kroeg yskassie en klein buite stoepie. Ruim badkamer met genoeg kwaliteit handdoeke ensomeer. Ontbyt was heerlik en meer as genoeg. Daar is goeie verskeidenheid om van te kies en smaaklik voorberei. Ons het binne gesit aangesien van die ander gaste buite gesit en rook het. Dit sal gaaf wees as rook op die stoep ook verbied is dan kan almal enige plek geniet. Die buitenste area is fantasies mooi met wilde voels wat kom water drink en sou lekker gewees het om daar te kan eet. Parkeerplek is teen die pad maar die aandklokreel het gesorg dat daar geen verkeer deur die nag was nie so ons het veilig genoeg gevoel met voertuig daar. Ek gaan dalk meer onrustig slaap andersins oor veiligheid van voertuig maar moet bysit dat ek nogal sekuriteits bewus is. Ons sal weer Agulhas Ocean House oorweeg vir ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the great review.

Agulhas Ocean House
Hermanus B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang, kamer netjies en skoon.

Allan en Cheril is wonderlike gasheer en gasvrou wat die gastehuis "hands on" bedryf. 5 ster ontbyt. Ons sal Agulhas Ocean House met groot vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the great review.

Agulhas Ocean House
Jasper C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike aangename eienaars wat ons onmiddellik tuis laat voel het.

Persoonlike aandag en diens uitstekend. Geen ekstras by koste bygevoeg. Heerlike ontbyt. Baie mooi ligging. Verbygaande pad bietjie raserig gedurende dag, maar as son sak baie stiller. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the great review!

Agulhas Ocean House
Colleen C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of our best stays to date!

Amazing location, exceptional hosts, overall a wonderful stay and a guesthouse we will definitely return to if we need accommodation in the area. Alan waited up for us as we arrived late in the evening. We enjoyed a delicious breakfast with our great hosts, Sheryl and Alan, and other guests the next morning. The room was clean, spacious and had everything we needed for our short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for a lovely review.

Agulhas Ocean House
Elsabe L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Die Gastehuis is op die see. Heerlike ontbyt elke oggend!

Vriendelike gasheer en gasvrou. Hulle help graag met alles. Gerieflike slaapervaring. Matrasse is gelukkig sag en snoesig en ons kon heerlik slaap. Ons sal beslis hierdie gastehuis vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We hope we see you again soon!

Agulhas Ocean House
Jenny B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you for your hospitality.

Friendly, helpful hosts. Interesting interaction with other guests made this a pleasant experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serge D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Serge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay. Good breakfast. Friendly hosts.

Pleasant stay. Friendly hosts. Good breakfast. However, R1110 per night for local residents is not real value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for your review. We have noted the comments regarding value for money.

Agulhas Ocean House
Melinda E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was one of my most pleasant stays ever!

The wow effect: friendly, warm welcomes, great breakfast, awesome views!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Een van my lekkerste verblyf-ervarings!

Die wow-effek! Vriendelike, warm verwelkomings, heerlike ontbyt, pragtige uitsigte!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the really special review, we loved having you and we hope to see you soon.

Agulhas Ocean House
Bernard M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Die gasheer en gasvrou het regtig moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the fantastic review, we really appreciate it.

Agulhas Ocean House
Leane M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane M
Gesin met klein kinders

Baie rustige, gemaklike atmosfeer.

Ons het dit baie geniet. Kamer was netjies met als toegerus om gemaklike nagrus te hê. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for your wonderful review, we really appreciate it.

Agulhas Ocean House
Gerrit V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en fantastiese koffie.

Vriendelike diens met uitstekende koffie en 'n lekker ontbyt. Grootste kamer met heerlike koninggrootte-bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for your great review. We appreciate it.

Agulhas Ocean House
Hermine A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful haven.

Sheryl and Allan were wonderful hosts and did everything possible to make us feel at home. They gave us a lot of tips about what there was to do and about the best routes to use. The interior decoration of their home is beautiful and we would have liked to stay longer. The sea view from our room was exquisite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for the fantastic review, we really appreciate that you took the time.

Agulhas Ocean House
Karien S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Wonderlike gastehuis met die mooiste uitsigte en die beste diens. Allan en Sheryl, julle (en julle plek) is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for taking the trouble to review us Karien. We enjoyed having you and your husband but more importantly, we are so pleased that you enjoyed your stay with us.

Agulhas Ocean House
Isabel V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles was perfek. Die scenery is asemrowend, die verblyf is stylvol en baie gerieflik, en die gasheer en gasvrou gaan uit hulle pad uit om behulpsaam en vriendelik te wees. Die ontbyt is ook uit die boonste rakke met tuisgemaakte konfyte en 'n groot verskeidenheid disse om van te kies. Mens is teen die berg en sien honderde pragtige voëls in die oggende, en kyk uit oor die see. Ons beveel dit ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en voel soos familie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super B&B!

Very nice B&B. We felt so welcome from the very first minute we walked in. The room is amazing, and the people are so nice! The breakfast was good, and we were able to use the kitchen for our own food. We had such a lovely stay here and were sad to leave after only one night. This was the best B&B in our 3 week holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetta K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Had a great stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely do it again!

We received a warm welcome from Sheryl and Allen. The guest house is really wonderful and peaceful and warm. We had an awesome experience. We will definitely be going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for your lovely message Nicci.

Agulhas Ocean House
Miemie M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie M
Saam met vriende

Fantastiese verblyf en gasvryheid!

Die Zen View is 'n lekker groot kamer met die mooiste dekor en baie natuurlike lig - perfekte keuse vir enige voornemende bruide wat daar wil aantrek op die dag van hul troue. Sheryl en Alan is baie aangename mense en sal uit hul pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you! We loved being part of the wedding!

Agulhas Ocean House
Petra C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en uitstekende ligging.

Definitief een van die heel beste gastehuise wat ons al besoek het! Warm en persoonlike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johrina H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrina H
Saam met vriende

Eienaars is gasvry, baie vriendelik en behulpsaam.

Agulus Ocean House se diens is uitstekend, eienaars is gasvry en ongelooflik vriendelik. Dit voel soos jou eie huis. 5-ster Standaard. Kamers is hoë standaard en baie netjies. Ontbyt ook puik. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you Johrina! We loved having you and your Harleys!

Agulhas Ocean House
Petro T - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Ek en my man het 'n wonderlike naweek gehad. Die eienaars het ons dadelik laat tuis voel en vreeslik bederf. Die ontbyt is besonders lekker met baie moeite voorberei. Die luukse gastehuis is baie netjies en skoon. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you Petra and Pedro! We loved having you.

Agulhas Ocean House
Valmarie P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Valmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike egpaar wat jou baie tuis laat voel en het die heerlikste ontbyt genuttig!

Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you for a lovely visit!

Agulhas Ocean House
Madame C W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madame C W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal Agulhas Ocean House aanbeveel, want hulle voldoen aan alles waarna kliënte soek. Waarde vir geld was waarna ons almal soek. Dit en kliëntediens was uitnemend by Agulhas Ocean House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you Rod and Cathy we loved having you!

Agulhas Ocean House
Jan Hendrik J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik J
Enkelreisiger

Werklik 'n pragtige plek met 'n fantastiese ligging.

Allan en Sheryl is baie gasvry. Dit voel amper asof jy by ou vriende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Thank you! And we enjoyed your company! Hope your knee is improving daily. Kind regards

Sheryl

Agulhas Ocean House
Francois N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Agulhas Ocean House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Agulhas Ocean House
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 4, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NmNkYjE0LTI2NWEtNGQ1MS1hNzYyLTMwYThjZWI5ODMwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 4 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.81551 20.0282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem