A&H Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

A&H Beach House is 'n moderne selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 gaste in Sandbaai.

Dié eerste verdieping eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer het 'n satelliet-TV en WiFi.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die dorp en oseaan. Veilige parkeerplek word voorsien.

A&H Beach House is 3,5 km vanaf Hermanus se middedorp en is 10 km vanaf Grottostrand. Hermanus bied 'n verskeidenheid doendinge soos watersport, perdry, gholf, en walviskyk tussen Julie tot Oktober, of wynproe by die verskeie wynplase. Gaste kan ook die Fernkloof Natuurreservaat verken d.m.v. stap-, voetslaan en fietsryroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by A&H Beach House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A&H Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false