LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ah Ha Luukse Akkommodasie | LekkeSlaap
+14

Ah Ha Luukse Akkommodasie

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 a Talisman Laan, , Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ah Ha Luukse Akkommodasie is onderskryf deur die AA Travel Guides. Ah Ha Luukse Akkommodasie word gesertifiseer as hoogs aanbevole. WiFi is in die hele eenheid beskikbaar. Elke kamer het 'n TV, yskassie, en gasvryheidstel.

Ontspan in die stylvol-versierde woonkamers en buite-onthaalarea.
Ah Ha Luukse Akkommodasie bied, DStv, wasgoeddiens, mini-konferensie, en lughawe-pendeldiens. Toere kan gereël word. In die nabyheid van die gastehuis is baie boetiek-restaurante, teaters en sportgeriewe.

Uitnemendheid, diens en vriendelikheid is ons leuse.

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Ah Ha Luukse Akkommodasie
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • 17 a Talisman Laan, , Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Gaste dink Ah Ha Luukse Akkommodasie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 a Talisman Laan, , Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhNDQ0ZTJlLTQwZDMtNGQ0Zi1hMThjLWFmMDg1Y2EyZDQxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 17 a Talisman Avenue Oriel 2007 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -26.1803803 28.1280115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!