LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aha Bongani Mountain Lodge | LekkeSlaap
+54

Aha Bongani Mountain Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthethomusha-wildreservaat, Suidelike grens van die Krugerwildtuin, Kaapmuiden, 1295, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 120 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aha Bongani Mountain Lodge bied verblyf wat alles insluit in die Malelane-bergreeks in die Mthethomusha-wildreservaat.

Akkommodasie by Bongani Mountain Lodge beskik oor 1 villa, 2 verbonde chalets, 21 gewone dubbel-chalets of 2-enkelbed-chalets en 1 suite. Die eenhede het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die meeste chalets het gratis WiFi, lugversorging, 'n buitestort, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

'n Buffet-ontbyt, middagete en aandete is ingesluit en dit word in die restaurant, boma buite of op die dek wat oor die prentjiemooi bosveldvallei kyk voorgesit. Die lodge het ook 'n kroeg en 'n klipswembad. Daar is sakegeriewe en 'n ten volle toegeruste konferensie-venue met plek vir 60 afgevaardigdes wat te huur is.

Gaste kan 'n begeleide wildrit of safari-rit op 'n oop voertuig in die oggend of laatmiddag geniet. Begeleide wandelings kan op die oeroue paadjies wat deur die San-mense gebruik is gereël word en daar is meer as 250 plekke met San-kuns om te besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mthethomusha-wildreservaat, Suidelike grens van die Krugerwildtuin, Kaapmuiden, 1295, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Matsulu Mpumalanga
Vanaf R6 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R6 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mthethomusha-wildreservaat, Suidelike grens van die Krugerwildtuin, Kaapmuiden, 1295, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoARO1nfHyEVEosRQlPcaB0PnRErM4gKDGBU7Ks4lupBuL7V8K3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 120  per nag (vir 2 persone) Mthethomusha Game Reserve Southern border of the Kruger National Park 1295 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.459952 31.289906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!