Stellenbosch Akkommodasie by Aha De Zalze Lodge | LekkeSlaap
+60

Aha De Zalze Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 505 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

aha De Zalze Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wynlandgoed aan die buitewyke van Stellenbosch. Die lodge is die ideale basis waarvandaan jy die Kaapse Wynlande kan verken.

Akkommodasie by De Zalze Lodge beskik oor 39 unieke kamers. Die kamers het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer elk. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge het 'n restaurant wat Frans-Kaapse maaltye bedien op die perseel. Daar is ook 3 konferensie-venues wat goed toegerus is en vir konferensies, sosiale funksies, 'n troue of spesiale byeenkomste gehuur kan word.

Gaste is ook welkom om by die tweede bekroonde restaurant op die landgoed, Terroir, 'n bespreking te maak of om te gaan wynproe of fietsryroetes deur die wingerde te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 505
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 505
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARh15f7L7gROl9fYylwmn7rHnuUrMOveEJO9zsS20clM6vTAFyM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 505  per nag (vir 2 persone) Strand Road De Zalze Golf Estate 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.970817072227 18.833986588608
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za