Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Simon’s Town Quayside Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tamaryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 97 resensies vir Simon’s Town Quayside Hotel
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

The receptionist was very friendly. Everything was as advertised. Lovely venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in Simon’s Town Quayside Hotel en sal beslis weer wil teruggaan.

Baie netjies en pragtige uitsig. Het die kamer met stoep baie geniet. Verskeidenheid van eetplekke stapafstand van die hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Mooi uitkyk en rustige verblyf. Kamer lekker groot en aircon 'n plus. Room service vir ontbyt was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

It was great. Will go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bie lekker plek om vandaar te explore, lekker restaurante naby.

Lekker gebly, net toilet sitplek was los asook die wasbak kraan in die toilet wat ook lks was, het dit met vertrek aan ontvangs dame genoem. Yskas ook nie baie doeltreffend nie (maak nie lekker koud nie). Baie lekker ge-eet by Bertha's, aandete en baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaqueline B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemak met 'n uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig oor die hawe is so mooi en rustig. Alles in die kamer is netjies en skoon. Die hotel se matte op die trappe kort 'n was, maar almal is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G
Saam met vriende

Rustig. Lekker. Waarde vir geld.

Ongelooflik vriendelike ontvangs en personeel. Breakfast was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela K
Saam met vriende

Good, quiet and relaxing, great view.

Great stay, beautiful and quiet area. Friendly and helpful staff. They just have to work on cleaning, especially the stairs, and I should think, supervision after the cleaning staff. I will recommend family and friends to stay there. 8/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mkululi C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mkululi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Very good. We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lwande X - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwande X
Saam met eggenoot / lewensmaat

My husband and I had a great stay at Simon's Town Quayside Hotel.

Nice and clean room with a beautiful view, so refreshing just what we needed. Their breakfast is to die for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Gesin met tieners

Rustige plek.

Ontvangsdames is baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies. Loopafstand van eetplekke. Sal hul beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ilse K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige atmosfeer en uitsig asemrowend.

Balkon kamer egter nie aanbeveel. Die bobbejane baljaar op dak en balkon op soek na kos en breek glo selfs in kamers in volgens ontvangspersoneel. Kamer vloer en balkon vol krummels en gebruikte plastiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker hotel met beste ontbyt.

Hotel is goed geleë loopafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leani L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leani L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dorp vol geskiedenis.

Quayside Hotel is 'n netjiese hotel in die hart van Simonstad. Hierdie dorp omring jou met natuur en ou geskiedenis van die land. Geniet die pikkewyn-staproete met ronde rotse langs die kus met dassies wat na jou loer. Doen jouself 'n guns en vind Burgerstraat aan die berg se kant en stap na Admira waterval. Die uitsig sal jou asem wegslaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carike K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike K
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspannend!

Die hotel is heerlik sentraal, die personeel is hulpvaardig en alles is netjies. Wel geen alternatiewe elektrisiteit tydens beurtkrag nie. Onthou jou koplig️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacinta A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacinta A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely location in a quiet town!

This was our second time at Quayside Hotel in 2 years and our stay was OK. The first time was so lovely. The hotel rooms are starting to look dull and in need of maintenance. We had a balcony and the room and bathroom were so much bigger which was a plus. There was an extractor fan in the bathroom that could not be switched off. It was so irritating, especially at night and we had to close the bathroom door when we went to bed. The partner restaurant for breakfast was Bertha's restaurant and they are better suited for lunch than breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant weekend exploring Simon's Town environs.

Very friendly and helpful staff. Breakfast was very good. Everthing was clean and neat. Could improve their loadshedding provisions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cj V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Pragtige plek en diens was goed. Hou daarvan dat hul Afrikaans praat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese klein hotel. Sentraal geleë en stapafstand na alles met 'n pragtige uitsig.

Uitsig was pragtig, kamer baie netjies en gerieflik en alles wat ons wou doen was binne stapafstand. Ontbyt was ook heerlik. Personeel ook professioneel en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shareen B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Peaceful and safe place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie mooi omgewing met pragtige uitsig. Baie vriendelike behulpsame ontvangsdame. Onderhoud kan bietjie aandag kry, verslete stoel en verf wat afdop maar netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goeie ligging en daar is spasie vir klein verbeteringe. Byvoorbeeld bedmatjies, winter of ekstra beddegoed in kamer. Lugverfrisserproduk in badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zena J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

So 'n rustige dorpie en die hotel self is baie rustig. Alle winkels en restaurante is loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurlik.

Baie lekker plek om te woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Radie G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Radie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place with amazing sea view room, you cannot ask for a better view.

Well-situated accommodation and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en puik diens.

Baie hoogs annbevele, interessante area met hawe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B
Enkelreisiger

Ongelooflik mooi en lekker.

Ek het net een nag oorgebly tydens my vkansie, maar ek wens ek kon langer bly. Die kamers is pragtig en die uitsig oor die hawe, asemrowend. Die omgewing het fantastiese plekkies om in te gaan rondloop en eetplekkies wat vir almal se smaak kan sorg. Die personeel by aha Simon's Town Quayside Hotel is baie gaaf, vriendelik en behulpsaam en gaan letterlik uit hul pad om besoekers te help en tuis te laat voel. Baie dankie vir so 'n lekker kuier by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

We loved it and the view is always a plus! Breakfast was delicious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette R
Saam met vriende

Wonderlike diens en gasvryheid.

Kamer was skoon en netjies en goed toegerus. Personeel is baie bekwaam en vriendelik. Ons het heerlik gebly en veral die uitsig oor die see geniet. Aandete was absoluut heerlik. Die enigste negatiewe punt was dat hulle geen kragopwekker het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneke G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig van die kamer af was prentjiemooi.

Was 'n heerlike oorbly. Lekker kuierplekkies oral, naby genoeg om te stap. Ek sal die gem aanbeveel vir enige iemand wat dié deel van die kus wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle R
Gesin met klein kinders

Wonderful!

The view was amazing - and the staff go over and above! The ladies at reception were great - but the star/hero of our stay was a housekeeper who 'saved' us when our toddler was having a meltdown. I couldn't carry her and the bag, and this lady stepped in and cheered her up - played with her - and just made a mad rush significantly less mad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chad L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The showers are terrible.

But stunning views with prestige hotel and friendly staff, the breakfast was totally worth the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anushka B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anushka B

Ligging is die beste.

Goeie ligging, nie baie pakering nie, dienste is minimalisties. Uitstekende ontbyt wat by 'n restaurant om die hoek bedien word. Loopafstand van Boulders-strand. Mooi uitsig oor die kaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzann S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm, rustig en die mooiste uitsig.

Mooiste uitsig met die vriendelikste kelners by ontbytete. Lekker kos en baie lekker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great over-night stay.

We really enjoyed our stay. The location is breathtaking and the staff at the hotel and restaurant are nice and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizet E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizet E
Saam met vriende

Was absoluut heerlik.

Die balkon-kamers het 'n prentjiemooi-uitslag. Die hawe het 'n heel paar restaurante om van te kies. Die kamers is ruim. En ons aand was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L
Gesin met tieners

Excellent stay, great location and super friendly staff.

Hotel really needs a generator, one emergency lightbulb, no wifi or tv for hours is not acceptable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Die kamers het die mooiste uitsig. Perfek geleë, naby restaurante. Die diens was puik. Ons was baie vriendelik ontvang. Die ontbyt is uit die boonste rakke. Ons sal baie beslis weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great view, room clean and location perfect.

Cape Town is a great city with lots to see. Clean. Airport signs could be better. Great restaurants. Will come again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coligny N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coligny N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en beeldskoon.

Histories en insiggewend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey D
Besigheidsreis

Perfect location.

Had everything we needed and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl J
Saam met vriende

Awesome, friendly staff, clean and peacefull.

Only downside, please get a plumber to sort out the hot water issue. Showering in cold water was not fun. Then the door stopper in the bathroom, please put it against the counter and not on the floor. I hit my toes so many times and fell over that thing. Also, please use fabric softener or white vinger to wash your towels. It will make it fluffy and soft. It felt like, I was drying my body sandpaper. Not fun. My sea side view was beautiful. Thank you again for a lovely birthday stay. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese & rustige wegbreek saam met 'n geliefde!

Kamer is ruim, baie netjies en modern. Personeel is baie vriendelik, behulpsaam en warm. Ligging is rustig met die mooiste uitsig. Kos is heerlik met verskeie opsies. Ons beveel dit met soveel sekerheid aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vriendelike personeel, pragtige omgewing. Alles is mooi skoon. Wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucia D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A few hiccups, but overall very pleasant.

Overall, I had an awesome stay with my boyfriend. Was a pity we were hit by stage 6 load-shedding. Unfortunately, the hotel does not have a generator, so be prepared to take cold showers and sit in the dark if the power is cut. We didn't have water on the last day as well. I believe this was a town-wide issue, so we ended up cutting the trip short by a night. I would recommend getting a mattress topper for the beds in our room as they were very hard. Nonetheless, the activities and atmosphere in and around the town made it all worth it. The staff at the hotel were very friendly and apologetic for the series of unfortunate events which in my opinion were out of their control. This is a perfect getaway for people who need to take a quick break from the hustle and bustle of a city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, en rustig.

Heerlike kos, mense is vriendelik, net 'n lekker rustige plek om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Net 'n klein bietjie onderhoud is nodig. Die toiletpapierhouer was los, kort net 'n skroef om dit in plek te hou, verder was alles piekfyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect position and beautiful views of the harbour - blissful!

Very convenient and close to a surprisingly vibey Main road scene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sipho M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

I enjoyed my stay and the service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best view in the world. Make sure to include breakfast.

Rooms very clean. Beds extremely comfortable. Fridge in room is a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker, mooi uitsig.

Al wat gepla het was personeel by restaurant onder wat stoele uitgepak het vroegoggend, en dat ons nie seker was of dit veilig genoeg was om 'n venster oop te los nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte K

Good.

Hot water is a problem, shower needs more grab rails, not safe. Baboon signs should be placed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Saam met vriende

Fantasties en uitsonderlik.

Wat 'n aangename verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Ons het heerlik daar gebly, dis loopafstand van meeste restaurante en toeriste winkeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M
Gesin met tieners

Absolutely the best value for money around. Awesome location, awesome view, awesome complimentary breakfast.

Honestly the one of the best stays in the Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. 3 goed was nie goed nie.

Die WiFi was baie sleg, die stort en waterdrukking was nie goed nie, en die teëls in die badkamer was baie gevaarlik glad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan I - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Allan I
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect location to explore Simon's Town.

A large room which was very neat. The restaurants below and proximity to the wharf makes this an ideal location. Breakfast was included which was a welcome surprise. Food was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amika C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en beslis waarde van geld.

Alles is bymekaar. Dis pragtig. Die hotelkamer is toegerus vir 'n heerlike wegbreeknaweek. Jy kan loop oral waarheen jy wil gaan. Pragtige landskap vanuit jou balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luwatlin M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luwatlin M
Saam met vriende

Professioneel, behulpsaam en goeie dienslewering.

Goeie ontvangs en die dat foto's op die internet is presies wat jy kry en dit is beginsel wat jy sien ontvang jy. Baie dankie dat ons hierdie spasie kon benut en geniet tenvolle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful motel experience ever.

The location is perfect, the hotels views are breathtaking. The local people are friendly and we felt safe walking in and around Simon's Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging en pragtige kamer.

Personeel was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enigma F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enigma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties.

Dit was rustig, personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Skitterende ligging, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico L
Saam met vriende

Pragtige plek in ideale ligging.

Baie skoon en netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jon O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jon O
Enkelreisiger

Excellent

Had a wonderful stay in a harbour view room, well worth it and great to see the comings and goings of the port. The staff were excellent both at breakfast and reception. I must give a special mention to the reception staff who helped me so much when I became stranded after the covid red list was imposed on SA. Excellent service and assistance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naude A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naude A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Daar was 'n los dakplaat onder ons kamervenster wat ek by ontvangs rapporteer het maar daar was niks aan gedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, mooi uitsig oor Simonstad se hawe!

Sentraal geleë en dus loopafstand na restourante en al die oulike winkeltjies in die hoofstraat. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronette O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie break van die realiteit.

Ons is ouers van woelige tweelingseuns en die was 'n baie ontspannende breakaway. Kos was so lekker. Breakfast was wow! Verwelkoming was vriendelik en gemaklik.. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was elke send werd, sal weer gaan kuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop wegbreek

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Samesyn in Simonstad.

Wonderlike sentrale ligging. Mooi uitsig. Baie restaurantjies in area. Ry gerus verder uit vir mooi piekniekplekke. Moenie Kalkbaai mis nie, great koffie en vintage-winkels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tian F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian F
Saam met vriende

Was heerlik van aankoms tot vertrek. Vriendelik en hulpwaardige diens.

Dit was 'n lekker bly by die Aha Hotel, van aankoms was ons vriendelike gehelp en was vertrek van die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en baie rustig.

Baie dankie vir 'n wonderlike 2 nagte se verblyf. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Klein probleempie gehad met ontbyt wat by prys ingesluit was, maar dit is vinnig uitgesorteer. Die kamer was baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette E

Baie netjies kamers. Jy word wakker met n see uitsig

Ek en my ma het oorgeslaap vir Moedersdag. Net een aand, maar ons is uitgerus. Kraakvars beddegoed. DStv en yskas. Baie dankie Natasha en Chad by ontvangs. Julle is super vriendelike mense en ons sal beslis weer kom kuier. Ontbyt is onder by die hawerestaurant, en uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenzo F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean place with great service. Many small local restaurants to chose from.

Many beaches and tourists attractions in the area. Ample restaurants to choose from. And not too far from shopping malls if you need something.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Meer parkeerplek vir voertuie moet oorweeg word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlike wegbreek.

Wegbreek met my dogter. Heerlike omgewing. So sentraal met restaurante ens. Personeel kry 20 sterre. Veral Natasha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edrick M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edrick M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Aha Simon's Town Quayside Hotel was netjies en skoon, die uitsig is fantasties, buite-parkering was 'n bietjie van 'n bekommernis, maar geen probleme ondervind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Is baie netjies. En baie mooi uitsig oor die hawe. En eetplek somer by jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike bestemming met baie vriendelike mense.

Die personeel van die hotel is baie hulpvaardig en baie vriendelik. Het baie lekker gebly en meer as wat ons verwag het gekry. Dit was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek geleë met pragtige uitsig oor seiljagte en Valsbaai.

Ons kon maklik stap tot by Seaforth beach, waar pikkewyne gratis jou dag opkikker! Boulders is bietjie ver, ek sou karry aanbeveel. Naby aan winkeltjies en eetplekke en basies deel van die vlootbasis, met enorme vlootbote in die baai. Ek wens mens kon gaan loer hoe dit lyk op die boot self!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay and friendly staff!

Will definitely recommend it to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig en naby restaurante.

Simon's town Quayside Hotel was ’n lekker plek. Die hotel se restaurant was lekker en daar is goeie kamerdiens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deléne J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deléne J

Dié plek kan ek aanbeveel.

Ons was 13 volwassenes en 3 kinders. Ekstra beddens is vir die 3 opgemaak. Die kamers is groot en ruim en het 'n fantastiese uitsig oor die hawe. Die ontbyt elke oggend was heerlik en elkeen kon eet wat hy wou en die diens was puik en almal baie vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simon’s Town Quayside Hotel se terugvoer

Dear valued guest,
Thank you for taking the time to review the aha Simon's Town Quayside Hotel after your recent stay with us.
We are delighted to hear that you and you family had such a fantastic stay with us and found the breakfast and customer service to be so wonderful. Your feedback is much appreciated and we do hope to have the pleasure of welcoming you back to the hotel in the future.
With kind regards,
Tamaryn,
Deputy General Manager

Simon’s Town Quayside Hotel
Leon G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, perfekte ligging , en uitsig oor die hawe, lekker groot ontbyt, wn baie sentraal gelee

My vrou het so lekker gebly, sy wil sommer n plek in Simonstad koop

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simon’s Town Quayside Hotel se terugvoer

Good Day Leon,
Thank you for taking the time to review the aha Simon's Town Quayside Hotel after your recent stay with us
We are delighted to hear that you had such a fantastic stay with us and found the town so interesting.
Your feedback is much appreciated and we do hope to have the pleasure of welcoming you back to the hotel in the future.
With Kind Regards,
Tamaryn du Toit
Deputy General Manager

Simon’s Town Quayside Hotel
Sanet V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie oud.

Eerste keer in ons baie travels dat ons kamer nie op 'n naweek nie opgemaak is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simon’s Town Quayside Hotel se terugvoer

Dear Sanet,

Thank you for taking the time to post your review after your recent stay with us.

We do apologize for any inconvenience caused during your stay with us, however, due to the COVID-19 crisis we are operating with a reduced staff component and the housekeeping team only works on Monday, Wednesday & Friday.

This is not the normal standard that the hotel offers and we hope to get back to these as soon as we are able to. We do hope that you will consider staying with us again in the future.

With Kind Regards,
Tamaryn du Toit
Deputy General Manager

Simon’s Town Quayside Hotel
Xagene D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Als was baie skoon en netjies. Personeel het uit hulle pad gegaan om goeie diens te gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simon’s Town Quayside Hotel se terugvoer

Good Day Xagene,
Thank you for posting your review online after your recent stay with the aha Simon's Town Quayside Hotel.
We are delighted to hear that you had such a fantastic stay and found the service so exceptional. We pride ourselves in offering the most exceptional service to all our guests.
We do hope to have the opportunity to welcome you back to the hotel in the future,
With Kind Regards,
Tamaryn du Toit
Deputy General Manager

Simon’s Town Quayside Hotel
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulene A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lulene A
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig, ruim kamers.

Ons is vriendelik ontvang, die uitsig uit die kamer oor die hawe is pragtig en die kamer self was baie goed toegerus en netjies. Die ontbyt die volgende oggend was uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Simon’s Town Quayside Hotel se terugvoer

Dear Lurlene,
Thank you for taking the time to review your recent stay at aha Simon's town Quayside Hotel.
It is such a delight to read that your stay with us was "just perfect"! I have commended the team for their exceptional service. I trust you will have another opportunity to return soon for another perfect holiday!
With kind regards,
Tamaryn,
Deputy General Manager.
aha Simon's town Quayside Hotel

Simon’s Town Quayside Hotel
Lynette R - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Rustig, ontspannend, sal dit vir iemand aanbeveel wat net 'n breuk wil maak van die besige lewe en rustig wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky A - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky A
Enkelreisiger

Gemaklike verblyf.

Netjiese hotel, vriendelike mense naby aan onthaal vir troue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig!

Ons het twee aande gebly op die boonste verdieping in a see-uitsig kamer. Die uitsig oor die hawe was uniek. Die hotel is lekker sentraal geleë in Simonstad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf. Asemrowende uitsig op hawe.

Baie aangename verblyf met 'n asemrowende uitsig op hawe. Ontbyt kort verbeelding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Parkeerplek is 'n groot probleem. Parkering word deur publiek gebruik, wat beteken jou motor is nie veilig nie. Kamer was raserig. Ontbyt was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë hotel.

Netjies en skoon met gawe, effektiewe personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stony S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, naby die see, skoon, vriendelike mense!

Uitstekende plek om te oornag of te bly, naby alles. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam met 'n mooi uitsig!

Ons het die verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 442
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 442
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 442
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR0SCzCnA42uQn6Q78QkMVmjuiuS4uhQHz4vP41nLctIX6L9Pqq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 442 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Jubilee Square St Georges Street 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.19289745466 18.432725071907
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem