Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ahoy Farmhouse 1

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustinestraat 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 R4 320 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Ahoy Farmhouse 1 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Hierdie plaashuis is op 'n groot, stil eiendom met 4 ander eenhede geleë. Die huis is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vakansie saam met 'n groep vriende.

Verblyf word in 5 slaapkamers gebied en daar is slaapplek vir 10 gaste, insluitend kinders van alle ouderdomme. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort, en die derde kamer het 2 enkelbeddens met 'n aparte badkamer met 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n aparte ingang van die hoofhuis af en het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Neem asb. kennis dat daar trappe is wat na die 5de slaapkamer lei.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Tee, koffie, suiker, olyfolie, sout en peper word voorsien.

Buite is daar 'n ingeboude, privaat braai-area onder die bome in die gaste se eie tuin wat 'n uitsig oor Paternoster het. Gaste moet asb. hul eie braaihout en vuuraanstekers saambring.

WiFi is beskikbaar.

Die ou opgaardam is in 'n gemeenskaplike swembad omskep en is slegs beskikbaar vir gebruik deur gaste wat in die 5 huise op die perseel bly. Let wel dat die swembad nie omhein is nie en nie 'n veiligheidsnet op het nie.

Paternoster is ’n gewilde toeristebestemming vir diegene wat hou van die Mediterreense atmosfeer, wat gekenmerk word aan hemelsblou waters, witgekalkte kothuise, tradisionele vissermans-argitektuur en witsand-strande wat eindeloos strek.

Slaapplek

’n Bespreking by Ahoy Farmhouse 1 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir Ahoy Farmhouse 1
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • St Augustinestraat 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ahoy Farmhouse 1 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag, vir 10 mense
Vanaf R4 800
R4 800 R4 320
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustinestraat 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyM2U1YTdhLWNlN2UtNDI2YS1iYjNmLTc5N2Q2NWFiMWMxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 320 per nag, vir 10 mense 25 5 1 5 60 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.810267003693 17.893808931112