Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ahoy Farmhouse 2

Ahoy Farmhouse 2
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 6 mense
Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs die hoeveelheid gaste waarvoor bespreek en betaal is mag in die huis woon en die geriewe gebruik.
Elke navraag moet die aantal kinders en hul ouderdomme vir die bespreking aandui.
Die huis is slegs geskik vir maksimum 6 gaste en dit sluit kinders van alle ouderdomme in.

Let asb. dat die volgende nie toegelaat word nie: dagbesoekers, ekstra gaste wat oornag, partytjies, harde musiek, rook binnenshuis.
Gaste moet hul eie strandahnddoeke saambring.

Die volgende word nie in die swembad of by die swembadarea toegelaat nie: kos, alkohol, rook, musiek, partytjies of opblaas-swembadspeelgoed.

Ahoy 1 is troeteldiervriendelik mits dit vooraf gereël word.

Troeteldierreëls:
Slegs gesosialiseerde troeteldiere word toegelaat.
Eienaars moet hul eie troeteldierbeddens, beddegoed en handdoeke saambring. Die rusbanke en beddens is slegs vir die gebruik van gaste.
Troeteldiere mag onder geen omstandighede op hul eie gelos word binne of buite die huis nie.
Troeteldiereienaars is verantwoordelik vir alle skade wat deur troeteldiere veroorsaak word hetsy dit deur tande, naels, toiletering of plekmerk is.
Alle hare wat agtergelaat word deur troeteldiere is die verantwoordelikheid van die troeteldiereienaar en moet skoongemaak word voor vertrek.
Troeteldiere word nie in die gemeenskaplike areas toegelaat nie, bv. die swembadarea, indien daar reeds ander gaste is nie.

Verblyf van 6 nagte of langer ontvang 1 gratis skoonmaakdiens.
Dit sluit slegs die volgende in:
- Nuwe linne, badhanddoeke en kombuislappies.
- Die huis word gevee en gemop.
- Die badkamers word skoongemaak en die toiletpapier (2 rolle per toilet) word aangevul.
- Die stoep word gevee en die braai-area word skoongemaak.
Indien gaste verdere skoonmaakdienste wil hê, kan dit vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
R2 500 R2 250
per nag, vir 6 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustineweg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzY2RmOTVjLTVjODMtNDk4Yy1iYWNjLTM0MWRhNzlkYTdlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 60 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.810064114855 17.893730402011