Ailsa Craig Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Ailsa Craig Holiday Home is in die "Dunes"-area van Plettenbergbaai en bied 'n gehalte-gesinsvakansie net 185 m van Robberg se Blouvlagstrand af. Die huis is ideaal vir familie en vriende en bied slaapplek aan 18 gaste in totaal.

Daar is 8 slaapkamers waarvan 6 kamers koninggrootte-beddens het. Die ander 2 kamers het enkelbeddens met gehalte-beddegoed en geriewe. Daar is 'n area waar gaste kan opskep en 'n eetarea binne en buite. Die huis het ’n ruim sitkamer, ’n TV-kamer asook ’n stoep met ’n grasperk en klein swembad.

Braaigeriewe is beskikbaar asook parkeerplek in die straat.

Die huis is lekker sentraal geleë om strand toe te stap of te gaan fiets ry. Die naaste restaurant is 200 m van die huis af en Beacon Isle is stapafstand langs die strand af.

Gedurende Desembermaande word die huis as 'n eenheid teen 'n vasgestelde prys verhuur en nie per persoon nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Ailsa Craig Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 7 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 8 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ailsa Craig Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 040 R6 336 per nag (vir 16 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za