Pinelands Akkommodasie by Ailsworth House & Cottages | LekkeSlaap
+35

Ailsworth House & Cottages

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugtweg 9, Pinelands, Kaapstad , 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Ailsworth House & Cottages bied verblyf in die woonbuurt Pinelands, in Kaapstad. Besoekers aan Kaapstad het verskeie keuses in terme van doendinge en besienswaardighede, soos die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry en heerlike kookkuns.

Die verblyf beskik oor 3 losstaande eenhede wat ideaal is vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of sakereisigers. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie, leefarea en patio met braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en tuine. Addisionele geriewe sluit gratis WiFi en parkeerplek op die perseel in.

Die woonbuurt is ideaal geleë en binne maklike bereik vanaf restaurante, supermarkte, Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en verskeie natuurlike besienswaardighede.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Ailsworth House & Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Uitvlugtweg 9, Pinelands, Kaapstad , 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ailsworth House & Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugtweg 9, Pinelands, Kaapstad , 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxpQnW5vBDDfEhfPTEpDrCfk5CL9ntb3S7djMhXlDMwo1shDiDA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 9 Uitvlugt Road Pinelands 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.93775 18.50184
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za