Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ainsley Private Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Ainsley Private Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heino B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino B
Enkelreisiger

Baie netjies en het alles gehad wat ek benodig het!

Ek kon nie vir 'n meer netjiese kamer en badkamer gevra het nie. Die eienares was ook baie vriendelik en behulpsaam. My kamer/badkamer het alles gehad wat ek benodig het. Die ligging was ook perfek vir my doeleindes. Ek sal beslis Ainsley Private Accommodation aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie Heino, dit was vir ons 'n groot plesier om iemand soos jy te huisves.

Ainsley Private Accommodation
Cobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en rustige omgewing.

Vriendelike mense, stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tjaart V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik uitstekend.

Regtig baie netjies en skoon en veilig. Rustige area, sal definitief weer daar aanmeld as daar 'n geleentheid is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie Tjaart, dit was vir ons 'n groot plesier om jou en die familie te huisves.

Ainsley Private Accommodation
Tina N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina N

Fantastiese lekker gebly.

Ons oornagstop elke naweek op pad JHB vir sport. Is heerlik en voel soos huis. Is baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie Tina, so bly ons kan julle te gemoed kom op die lang pad.

Ainsley Private Accommodation
Danie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Sluit in alles wat verwag kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Dankie Danie
Dit was regtig wonderlik om jou weer te kon huisves, hoop dit gaan wel daar in die pragtige Wes-Kaap

Ainsley Private Accommodation
Danie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Enkelreisiger

Baie tevrede.

Al die aspekte wat verwag word voldoen aan die verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Book here. Great place, great people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Martin,
Dit was vir ons 'n uitsonderlike ondervinding om julle familie te huisves.

Ainsley Private Accommodation
Sandra L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies en waarde vir geld.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs, die uiters netjiese geriewe en heerlike verblyf. Dianne en haar man se gasvryheid en intense belangstelling word hoog op prys gestel. Die goedversorgde tuin is 'n lus vir die oog. Ons sal beslis weer kom inloer as ons in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Sandra en Corne
Dit was vir ons so aangenaam om julle to kon huisves, dankie vir die lekker gesels en ons was net so opgewonde oor julle dogter se deelname met die atletiek!

Ainsley Private Accommodation
Frederik V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik V
Enkelreisiger

Die beste verblyf in Potch.

Ek's 'n enkelreisiger wat my 4 jarige seun elke keer by my het en ons ervaring is nog elke keer bo my verwagting. Dianne en Herman is amazing. Of jy reis vir besigheid, met of sonder 'n gesin of net die beste plek soek om te bly in Potch. Dan is hierdie die plek vir jou. My vraag is: waar is die opsie om 7 uit 5 te kies op die ratings met die sterretjies in die resensie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Frederik en Josua
Baie dankie, ons is verseker dankbaar dat ons met julle twee kon kennis maak, julle is vol beams en regtig 'n genot om te huisves

Ainsley Private Accommodation
Ariana Catharina B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariana Catharina B
Enkelreisiger

Skoon, netjies met 'n vriendelike familie gevoel.

Vriendelike Ontvangs. Dit het gevoel asof ek by familie kuier en nie by vreemdelinge nie. Plek is netjies en skoon met alles wat jy sou nodig he.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Was vir ons 'n groot plesier om julle te kon huisves.

Ainsley Private Accommodation
Danita V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

What a wonderful and memorable visit at Ainsley! The owners are such caring people and go out of their way for their guests!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sterk aanbeveel.

Wat 'n wonderlike en onvergeetlike besoek aan Ainsley! Die eienaars is sulke omgee-mense en gaan uit hul pad vir hul gaste!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Beste Jacques,
Dit was vir ons so aangenaam om julle te kon huisves en die lekker kuier by Aardklop en saam met julle dogter Rozelle, was nog meer spesiaal. Baie dankie.

Ainsley Private Accommodation
Chanette V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die fasiliteit was pragtig behalwe vir die badkamers. Dit was nie duidelik op die web dat dit nie en suite was nie.

Gawe mense. Mooi plekkie. Goeie ligging. Effe duur, veral as nie "bathroom en suite" het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V
Gesin met tieners

Vriendelikheid was een van die groot pluspunte vir ons.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons by te staan met vriendelike ontvangs en hulp aangebied met bevrore kosse en verlengde parkering vir extra waentjie na uitkloktye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon bystaan.
Baie dankie dat ons julle kon huisves.

Ainsley Private Accommodation
Nathan M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan M

Die mees vriendelike gasheer wat ek nog teëgekom het.

Dit was regtig baie lekker om daar te bly. Goeie ontvangs en altyd seker gemaak alles is in orde! Sal enige tyd weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie Nathan, dit was vir ons so opwindend om elke keer die nuus van die kinders se tennis prestasie saam met julle te ervaar. Dit was ook aangenaam om julle te kon huisves.

Ainsley Private Accommodation
Johan F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike, vriendelike diens teen 'n uiters lae tarief.

Dianne en Herman is die wonderlikste twee mense en ons het die tyd saam met hulle ongelooflik geniet. Hulle plek is netjies, skoon en die toerusting is van die beste. Ons sal nooit weer soek na 'n gastehuis wanneer ons Potchefstroom toe gaan nie, want ons weet reeds waar die beste een is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie Johan,
Dit was vir ons so aangenaam gewees om vir jou en Margret te huisves.
Ons kon ook vir Yolandi ontmoet tydens Aardklop se fees.
Bly julle het die tyd hier geniet, weet dat julle altyd welkom hier by Ainsley sal wees.

Ainsley Private Accommodation
Karin S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Fantasties.

Die diens was uitstekend. Het eers die aand middernag teruggegaan na die huis, en die eienaars was wakker en het vir ons 'n peuselhappie/ete aangebied - wat ons met graagte aanvaar het. Dit was werklik 'n wonderlike ervaring en sal definitief weer daar gaan bly vir 'n nag of twee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Dit was vir ons 'n voorreg en so aangenaam gewees om julle almal te kon akkommodeer. Sien regtig uit daarna om julle weer te sien.

Ainsley Private Accommodation
Andries J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Andries
Baie dankie, met al die gewoel van Aardklop, was dit vir ons regtig aangenaam om jou as gas te huisves. Ons hoop as jy weer in ons area is, ons weer van diens kan wees.

Ainsley Private Accommodation
Gerard V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard V
Enkelreisiger

Baie rustig en vriendelik.

Baie vriendelike akkommodasie met lekker geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Beste Gerard,

Baie dankie, ek is bly ons kon van diens wees en dat die kuier hier in Potchefstroom so spesiaal was.

Groete,
Ainsley Private Accommodation

Ainsley Private Accommodation
Yolanda M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M
Besigheidsreis

Uiters netjies en gerieflik.

Die kamer was ongelooflik netjies, ons was vriendelik verwelkom en dit was maklik om van hier af rond te beweeg vir ons afsprake. Veilige parkering en lieflike buurt. Ons ontbyt was heerlik en ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel. Ons het 'n loft eenheid bespreek wat my en my kollega genoeg privaatheid gegun het, maar ons kon steeds self koffie maak en ietsie warm maak in die mikrogolf in ons eenheid. Wat 'n gesellige plek om te bly. Julle sien my beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie Yolanda,
Dit was vir ons 'n groot plesier om vir julle tot diens te wees. Bly ons kon kennis maak, julle is altyd welkom.

Ainsley Private Accommodation
Belinda P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly by Ainsley! Die besondere gasvryheid, vriendelikheid en netheid laat dit soos huis weg van die huis voel!

Ek kan Ainsley regtig aanbeveel. Alles wat mens nodig het is daar. Dis baie skoon en netjies en Dianne en Herman gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie Belinda en Anton, so bly dat julle Aardklop geniet het en vir ons, die kans om met julle kennis te maak.

Ainsley Private Accommodation
Niek M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Niek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, nat gereën op pad na badkamer.

Lekker gebly, sou graag water ens. in kamer wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Dankie Niek en Linda

Ainsley Private Accommodation
Faith V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, smaakvolle plek. Waardeer die gasvryheid.

Baie netjies, mens kan heerlik ontspan by swembad area. Ons het gebly in dupleks woonstel. So smaakvol ingerig, beddens baie gemaklik, alles eksie perfeksie van die heerlike beskuit tot die pragtige interieur versiering. Gasvrou baie vriendelik. Sal beslis weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Dit was regtig so 'n plesier om gaste soos julle te kon huisves. Ek is baie bly dat julle so bietjie met jul seun kon kuier.

Ainsley Private Accommodation
Nerika M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nerika M
Enkelreisiger

Baie vriendelike mense en 'n gerieflike skoon kamer.

Ons het baie lekker geslaap en die eienaars is baie vriendelik. Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Beste Nerika,
Baie dankie, dit was goed om jou sussie ook te ontmoet, en bly julle kon darem so bietjie kuier.

Ainsley Private Accommodation
Chantelle D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiaal!

Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het sommer tuis gevoel. Dis die klein details wat dit so 'n spesiale verblyf gemaak het. Sal beslis weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Beste Chantelle,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Die belangrikste vir ons is om gaste reeds met hul aankoms tuis te laat voel.

Ainsley Private Accommodation
Rika G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika G
Saam met vriende

Ons was soos familie ontvang!

Wat 'n heerlike ervaring! Ons was soos ou vriende ontvang en op die hande gedra! Baie dankie vir die gasvryheid wat ons gekry het en die belangstelling in ons as gaste! Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie Rika, julle was regtig soos vriende en dit was vir ons so aangenaam om vir julle tot diens te wees.

Ainsley Private Accommodation
Christine V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met tieners

Sjoe verblyf was uit die boonste rakke!

Ons verblyf het in elke opsig alle verwagtings oortref en was onoortreflik, gerieflik, smaakvol, netjies en puik toegerus met wonderlike gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Christine en Gerhard, vir ons was dit so aangenaam om vir julle van diens te wees.

Ainsley Private Accommodation
Frans L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvryheid geniet.

Hierdie mense gaan uit hulle pad om jou verblyf aangenaam te maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Frans en Hannelie,
Vir ons was dit 'n voorreg om julle hier by ons te kon huisves.

Ainsley Private Accommodation
Willie S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Ongelooflike gasvryheid!

Ons was twee volwassenes en 6 kinders wat tydens Aardklop in die Pool Loft gebly het. Dit was voorwaar 'n heerlike tyd en het alles wat jy nodig het, ingesluit heerlike storte met genoeg warm water. Dianne het seker gemaak alles is reg en ons het ook heerlike ontbyt geëet. Die kinders was mal daaroor! Daar is ook 'n heerlike swembad waar mens kan afkoel in die somer. Ons sal beslis weer hier kom bly - want sulke gasvryheid kry mens nie sommer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie, so bly dat julle en ook die kinders, Aardklop en die verblyf by ons geniet het. Dit is altyd goed om te weet dat al die gaste gelukkig en tevrede is.

Ainsley Private Accommodation
Christopher V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher V
Saam met vriende

Het baie lekker hier gebly, sal dit aan almal aanbeveel!

Ons het baie lekker hier gebly, het ontspan en als was mooi netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by ons - bly julle kon so bietjie ontspan tussen al die Aardklop opvoerings.

Ainsley Private Accommodation
Hannelie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Perfek vir skoolgroepe!

Vriendelike, persoonlike diens ontvang. Genoeg spasie vir jongmense om te baljaar. Heerlike ontbyt ontvang. Span se wedstrydklere is daar gewas, vir die volgende dag se wedstryd. Veilige parkering vir skoolbussie en waentjie. Netjiese, skoon badkamers met genoeg handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Baie dankie aan ons Nelspruit groep, julle het 'n uitstekende spangees, hou dit so!! Was so lekker om saam met julle duim vas te hou vir elke wedstryd.

Ainsley Private Accommodation
Jeanine D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D

Ons sal verseker weer daar gaan oorbly!

Ons skool se 1ste hokkiespan het daar oornag vir 'n paar aande. Alles is so mooi skoon en netjies en die kos baie lekker. Die eienaars se gasvryheid en ekstra moeite wat hul insit is uit die boonste rakke. Dianne en Herman het soos familie gevoel toe ons daar weg is. Ons beveel graag en met die grootste liefde die plek aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Jeanine, Mare-Lize en Joanne, Curro College julle is tops, ons het 'n hele span ryker geword.

Ainsley Private Accommodation
Johan K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Dit was wonderlik om by Ainsley te bly. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Dankie Johan en Merinda, so bly julle het dit geniet.

Ainsley Private Accommodation
Zelda V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Besigheidsreis

Tuiste weg van die huis.

Dankie vir die vriendelike ontvangs en omgee. Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Dankie Zelda
Ek is altyd so bly as die gaste tuis voel.

Ainsley Private Accommodation
Carien P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P
Gesin met tieners

Die eienaars is uiters vriendelik en hulpvaardig!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ainsley Private Accommodation se terugvoer

Dankbaar om tot diens te wees.

Ainsley Private Accommodation
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Japonikastraat 11, Grimbeek Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8663aac95e49fdab6209e9c8f30b68b4a1473178ebbe0d14c48a10b3eb0b2463db3256507faf60f246978ec2bc11850087d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 11 Japonika Street Grimbeek Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.72406 27.11004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem