Aintree Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aintree Lodge is 'n losstaande selfsorghuis in 'n ontspanne en stil omgewing met 'n natuurlike swembad. Die huis is in Long Acres Country Estate in Langebaan geleë. Die landgoed bied 'n pragtige voëllewe en natuurlike wild wat steenbokke, duikers, skilpaaie en Kaapse vlakhase insluit.

Aintree Lodge het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n ruim slaapkamer op die boonste verdieping wat 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, privaat sitkamer en 'n balkon met 'n pragtige uitsig het.

Op die onderste verdieping is daar 'n tweede slaapkamer wat 'n dubbelbed en 2 driekwartbeddens het. Op hierdie verdieping is daar ook 'n groot kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitkamer en 'n tweede badkamer.

Daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat op versoek slaapplek aan 2 gaste kan bied.

Slaapplek

'n Bespreking by Aintree Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aintree Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]