LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aintree Lodge | LekkeSlaap
+40

Aintree Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aintreestraat 1, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die troeteldiervriendelike Aintree Lodge is 'n losstaande dubbelverdieping-selfsorghuis in 'n ontspanne en stil omgewing met 'n natuurlike swembad. Die huis is in Long Acres Country Estate in Langebaan geleë. Die landgoed bied 'n pragtige voëllewe en natuurlike wild wat steenbokke, duikers, skilpaaie en Kaapse vlakhase insluit.

Aintree Lodge het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n ruim slaapkamer op die boonste verdieping wat 'n koningingrootte-bed, 3 enkelbeddens 'n en suite-badkamer en 'n balkon met 'n pragtige uitsig het.

Op die onderste verdieping is daar 'n tweede slaapkamer wat 4 enkelbeddens het. Op hierdie verdieping is daar ook 'n groot kombuis wat ten volle toegerus is, 'n sitkamer met 'n slim-TV, 'n eetarea en 'n tweede badkamer.

Daar is 'n rusbanke op die boonste verdieping en 2 slaapbanke in die sitkamer op die onderste verdieping wat op versoek slaapplek sonder beddegoed aan 3 gaste kan bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Aintree Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Aintreestraat 1, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aintreestraat 1, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe915469b31db2bf03397f156899f140b9ea6f852a46efaed5e40a01554ffdd315f90aa718c8a29075363073e7d6beb61c3ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 1 Aintree Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.042319627022 18.067722022533
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!