Airport Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Airport B&B voorsien gerieflike, luukse akkommodasie en uitstekende diens aan sakelui en toeriste wat Upington besoek. Ons B&B is net 'n paar minute van die lughawe en die Kalahari Winkelsentrum af.

Elke kamer is toegerus met 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer, lugversorging, verwarmer, TV met DStv, yskassie, mikrogolf, gasvryheidskinkbord, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi en wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek.

Ontbyt kan in die eetkamer, onder die lapa of privaat in jou kamer bedien word. Daar is veilige parkering op die perseel en ons kan jou by die lughawe oplaai.

Upington is klein dorpie op die oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap. Dit dien as die toegangspoort tot die Kgalagadi Oorgrenspark en die Augrabies Nasionale Park waar jy die Augrabies-waterval sal aantref.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Drankies ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Airport Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false