Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airport Game Lodge

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fourth-weg 21, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R874 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Airport Game Lodge is noord van O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Die afgeleë lodge kombineer die rustigheid van die bosveld met moderne geriewe en dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat deur Johannesburg reis en vir diegene wat wag vir skakelvlugte.

Verblyf word in netjiese kamers in 'n mooi tuin aangebied en dit bied 'n uitsig oor die bos en die Rietvleistroom. Elke kamer het 'n stort, aparte toilet, 'n haardroër en gratis WiFi. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n braai-area.

Die lodge het gratis WiFi en daar is bêreplek vir bagasie en parkeerplek. Geriewe op die perseel sluit konferensiefasiliteite en 'n swembad in en gaste kan op die perseel wildkyk, voëlkyk en fietsry.

Die lodge is die ideale plek om enige Afrikatoer af te sluit en is 'n uitstekende basis vir diegene wat die skatte in Suid-Afrika verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 7 resensies vir Airport Game Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
3.4/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Fourth-weg 21, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Airport Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R874
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R874
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fourth-weg 21, Bredell, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce6bff7ee4cf6a56407c190021a865017d8b92950de9553db64347e6cd702d16b8c4454d68621ccbbd196d37f142ed04de27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R874 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 21 Fourth Road Bredell 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.072856138187 28.295727968216