LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Airport Rose Apartment | LekkeSlaap
+9

Airport Rose Apartment

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forelstraat 23, Bonaeropark, Kemptonpark, 1622, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Airport Rose Apartment is 'n skoon en moderne selfsorg-woonstel in 'n privaat woning, maar met 'n aparte ingang. Dis in Bonaeropark, Kemptonpark, naby OR Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Die woonstel is op die boonste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke sonnige slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, gasstoof, breekware en eetgerei vir 4 gaste. Die netjiese sitkamer het 'n TV met DStv.

Wasgoeddienste en 'n pendeldiens kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Airport Rose Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Airport Rose Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Forelstraat 23, Bonaeropark, Kemptonpark, 1622, Gauteng
  • Gaste dink Airport Rose Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forelstraat 23, Bonaeropark, Kemptonpark, 1622, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYkqspcUyylHR9yToMHptBTKafQQo64qqNYbzxz6TOs88KbXrDj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (vir 4 persone) 5 5 1 5 23 Forel Street Bonaero Park 1622 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.134086656094 28.265155422702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!