Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AirportInn and Suites

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 10 resensies vir AirportInn and Suites
Netheid
3.5/5
Diens
3.6/5
Ligging
2.9/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.3/5
Vesper O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vesper O
Besigheidsreis

Verblyf was baie lekker.

Alles was baie lekker en kamer was netjies en skoon. Al wat ek sal graag onder julle aandag sal wil bring is hul restaurant. Mens kan nie kos aanbied as jy geen voorraad het nie. Mens kan verstaan as kos uitverkoop is, maar hulle het nie eens genoeg melk of eiers gehad nie. As mens so diens aanbied en nogal brag oor jou restaurant moet mens tog sorg jy het genoeg kos vir jou kliënte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hysbak werk nie.

Onpraktiese slotte op kamerdeure, hysbak het nie gewerk nie, het room service gebruik vir aandete en moes Fanta Orange drink aangesien die Coke klaar was, het basket bestel by die restaurant met vleis is en moes tevrede wees met chicken wings aangesien die spare ribs klaar was (hulle het nie eers gevra nie, het dit sommer net vervang. hoender was rou en ek moes dit terug stuur). Het bees samosas bestel maar moes tevrede wees met sweetcorn. Die lys gaan aan en aan. Nie sommer gou weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sisteem van lyn af. Wag lank vir jou kamer.

Dis die tweede keer wat ons hier bly, en elke keer moes ons hoor die sisteem is van lyn af en hulle het 'n probleem met die "laundry". Het 'n halfuur lank gewag voor daar 'n kamer reg was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

It's close to all your needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sinvol en beskikbaar.

Daar was ander lawaaierige gaste en inwoners, TV-kanale beperkte keuse, breekware ook beperk. Plek was skoon, veilig en diens was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Neil R
Enkelreisiger

Terrible.

A self-catering unit. There was a kitchen equipped with one cereal bowl and one teaspoon and I think there were two coffee mugs. The bathroom had no mat and the shower was covered in mound. Stayed one night and couldn't wait to leave the following morning. We left before 6 am. Built in cupboards in the bedroom could not be used due to the bedside table being against the cupboard door and zero space to move it. I had to fix one of the bedside lights before being able to use it. We won't be recommending this establishment to anyone. I wouldn't even rate any stars, but have rated one in order to submit my review.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokuthula L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokuthula L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was happy with my stay.

The staff was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

AirportInn and Suites se terugvoer

Dear Nokuthula Langa
Thank you very much for your comments appreciated, we look forward to welcoming you at Airport Inn and Suite.
Regards,
Nomadlozi Mazibuko

AirportInn and Suites
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik na aan die lughawe.

Ons het basies net daar geslaap. Baie netjies en naby OR Tambo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Electron Laan, Isando, 1600, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MmM3MzVjLWU4MWYtNDk1ZS1iNThkLTliNGQxZmYyZWNhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 6 Electron Avenue Isando 1600 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.13722 28.19755
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem