Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airy Industrial Loft

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent View 504, Cato-singel, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 000 R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Airy Industrial Loft is 'n selfsorgwoonstel in die Crescent View-kompleks in die kusdorpie, Amanzimtoti, net suid van Durban geleë.

Dié eenheid is op die vyfde verdieping geleë en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n oopplan-uitleg en 'n aparte toilet. Daar is 2 hoofslaapkamers met koningingrootte-beddens in elkeen en hortjiesdeure wat toegang bied tot 'n beskutte stoep. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met driekwartbed-duvets. Elke kamer het ook 'n plafonwaaier.

Daar is 'n oopplan-kamer met 'n kombuis met 4 stoele rondom die kombuis-eiland, asook 'n leefarea. Die unieke, ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 wat na 6 verleng kan word. In die sitkamer is daar gemaklike sitplek en 'n TV met plaaslike kanale en 'n DVD-speler.

Die eenheid het asemrowende uitsigte oor die Manzimtoti-rivier en die Indiese Oseaan. Daar is ook 3 stoele wat strategiese geplaas is om die uitsig te geniet met 'n koppie koffie of glas wyn in die hand.

'n Gemeenskaplike braai-area is in die voortuin van die kompleks beskikbaar en daar is ook 'n rooster beskikbaar indien gaste wil braai.

'n Wasgoeddraad is op die kelderverdieping beskikbaar. Die woonstelkompleks word bereik via 'n hek wat met 'n afstandbeheer werk. Gaste kan ook die toesluitmotorhuis nommer 504 gebruik. Die voordeur het 'n Trellidorhek aan vir gaste se veiligheid.

Amanzimtoti is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryers en diepseeduikers wat die Aliwal-rif kom verken. Daar is verskeie strande naby die eenheid, soos die gewilde Warner Beach, wat net 4 km se ry ver is waar gaste al die pad tot Illovo se riviermond kan stap. Die Galleria Mall, Arbor Crossing en Makro is naby en daar is verskeie winkelsentrums, kuierplekke en natuurreservate in die omgewing.

Durban se restaurante, winkels, markies en strande is net 30 minute se ry ver. King Shaka Internasionale Lughawe is net 'n uur se ry vanaf die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by Airy Industrial Loft sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Airy Industrial Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Crescent View 504, Cato-singel, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Airy Industrial Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescent View 504, Cato-singel, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZmIzYjg0LWZiYTctNDM5Ny05NDExLWQzM2JmMDVlODIwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R600 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 504 Crescent View Cato Crescent 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.052167 30.876541