Aitsa!
Opsomming van Resensie
Carina D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netjieste verblyf.
Aitsa!'s terugvoer
Dankie vir die resensie man waardeer!
Dit was n voorreg om julle te ontmoet
Bly julle het so lekker gebly!
Dankie julle, dat die plek so skoon gelos is!
Johan N - Feb 2021
Gemiddeld
Aitsa - dit was lekker!
Aitsa!'s terugvoer
Beste Johan,
Ai man, ek weet nie wat om te se nie!
Vreeeeslik dankie vir die fantastiese resensie.
Julle was beslis ook een van my top gaste!
So bly julle het dit so goed gevind. Dankie!
Vriendelike Groete
Nicoline
Jason K - Feb 2021
Gemiddeld
Dit was 'n vreugde volle naweek, het kalmte oor my siel kom bring.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Jason,
Vreeslik dankie vir wonderlike resensie!
Mooi bly en groete vir almal
Nicoline
Annemart A - Jan 2021
Gemiddeld
Netjiese en prakties met ongelooflike vriendelike diens.
Aitsa!'s terugvoer
Beste Annemart,
Jislaaik!! Was dit sooo goed!?
BAIE dankie!
Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie en dankie dat julle bereid was
om die tyd te neem om een te doen!
Julle was ook een van my wonderlikste gaste en bly ek het julle ontmoet!
Dankie dat julle de plek so skoon gelos het en julle kinders is wonderlik!
My deel, was n plesier!
Sien julle weer en groete vir almal.
Nicoline
Charlie M - Jan 2021
Gemiddeld
Baie veilig en netjies.
Tania V - Des 2020
Gemiddeld
Een nag verblyf teen 'n billike tarief.
Aitsa!'s terugvoer
Beste Tania,
Vreeslik dankie vir die pragtige resensie!
Die geskenkie was my plesier! Ek hou daarvan om my gaste te verras.
Bly julle het dit geniet en so netjies en skoon gevind.
Kom weer!
Vriendelike Groete
Nicoline
Francois E - Nov 2020
Gemiddeld
Veilig, skoon en sentraal geleë.
Aitsa!'s terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die resensie!
Was lekker om julle te ontmoet!
Sien julle weer.
Groete.
Nicoline
Melanie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Melanie,
Dankie vir die resensie.
Lekker om julle te ontmoet.
Dankie dat julle die plek so skoon gehou het
Groete
Nicoline
Suzette B - Feb 2020
Gemiddeld
Hartlike en warm ontvangs in 'n ontspannende en rustige omgewing.
Lees meerAitsa!'s terugvoer
Beste Suzette,
Shoe!
Vreeslik dankie vir die fantastiese resensie.
Ek is regtig bly julle was so beindruk met alles.
Dit was ook vir my vreeslik lekker om julle te ontmoet en dankie
dat julle die plek so netjies gelos het.
Sien julle sommer gou weer.
Groete
Nicoline
Andre D - Nov 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld en netjiese eenheid.
Aitsa!'s terugvoer
Beste Andre,
Ag, maar dit was lekker om julle te ontmoet! Ons is bly julle het dit so netjies en veilig gevind.
Sien uit na julle volgende koms!
Groete
Nicoline
Annatjie H - Sep 2019
Gemiddeld
Baie welkom gevoel en plek is netjies en het alles wat jy nodig het!
Aitsa!'s terugvoer
Hi Annetjie,
Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie!
Ek is so bly dat julle dit so geniet het hier.
Dit was wonderlik om julle te ontmoet en julle was ook vir ons baie spesiaal!
Kan nie wag vir julle volgende kuier nie.
Dankie dat julle die plek so netjies gelaat het.
Groete vir julle altwee
Tot volgende keer
Nicoline en Jean
Ernestine D - Aug 2019
Gemiddeld
Baie huislik, voel dadelik tuis, vriendelik en aangename gasvrou!
Aitsa!'s terugvoer
Beste Ernestine,
Bly julle het lekker gebly en so tevrede was met alles.
Dankie ook vir die tyd wat jy opgeoffer het om 'n resensie te doen.
Dit was lekker om julle te ontmoet en sien uit na julle volgende kuier!
Dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Ek beveel julle aan vir enige gasvrou, waar julle ookal mag gaan.
Mooi bly en groete daar!
Nicoline
Carin V - Jun 2019
Gemiddeld
'n Rustige en ontspanne verblyf.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Carin,
Dankie dat jy bereid is om jou tyd op te offer om n resensie te doen. Dit word waardeer!
Bly ek het julle ontmoet en shoe! dankie vir die wonderlike resensie, bly julle het dit
geniet en so rustig gevind.
Groete daar!
Nicoline
Tania K - Jun 2019
Gemiddeld
Aista! was presies wat ons nodig gehad het in die middel van 'n winter vakansie. Die eenheid het al die geriewe gehad en ons net absoluut niks kortgekom nie.
Lees meerAitsa!'s terugvoer
More Tania,
Vreeslik dankie vir die fantastiese resensie.
Ek is werklik bly julle het dit so netjies, gasvry, gevind het en beindruk was met alles.
Dit was alles net my plesier.
En ja, nou is ons familie en kan nie wag vir julle volgende kuier nie.
Dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Dankie ook vir julle vriendelikheid. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Groete aan almal
Nicoline
Gabriel A - Jun 2019
Gemiddeld
Die diens was baie goed en ons was warm verwelkom.
Aitsa!'s terugvoer
More Gabriel,
Baie dankie vir die resensie!
Dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Dit was lekker om julle te ontmoet en sien uit na julle volgende kuier
Groete,
Nicoline
Rana C - Mei 2019
Gemiddeld
Kos vir die siel!
Aitsa!'s terugvoer
Beste Rana,
Vreeslik dankie vir die wonderlike woorde.
Die geskenke was my plesier!
Bly julle was so tevrede met alles.
Julle was regtig ook baie spesiaal en 'n voorreg om te ontmoet.
Ek sien werklik uit na die volgende kuier.
Lekker bly tot volgende keer.
Vriendelike Groete
Nicoline
Caroline L - Apr 2019
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Caroline,
Dankie vir die resensie.
Ek is bly julle het dit geniet en dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete
Nicoline
Janéne H - Mrt 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Janene,
Ag, Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie!
Dit was so lekker om julle hier te he.
Hoop regtig ek sien julle weer, gouer as later en die persoonlike dingetjies,is my plesier!
Mooi loop en groete daar!
Vriendelike Groete,
Nicoline
Kara S - Feb 2019
Gemiddeld
Baie spesiaal rustig en netjies.
Aitsa!'s terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie man, bly julle hou van die dekor! Ook bly julle was by die plekke wat ek voorgestel het, dit was geen moeite nie.
Nouja toe, bly julle het 'n Aitsa! tyd hier gehad en onthou om julle T-hempde te dra!
Dankie vir die mooi resensie en kom gou weer!
Groete
Nicoline
Jurie S - Feb 2019
Gemiddeld
Fantastic place and very friendly hostess.
Aitsa!'s terugvoer
Dear Jurie,
Many thanks for the wonderful review!
It was a pleasure hosting you.
Wonderful meeting you and hope to see you again in the future!
Kind Regards,
Nicoline
Faisa T - Feb 2019
Gemiddeld
Ons het ons geniet en sal weer wil gaan.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Faisa,
Dit was my plesier.
Dankie vir die resensie.
Ek is so bly. Sien julle dan sommer gou weer.
Groete vir almal.
Nicoline
Michael T - Feb 2019
Gemiddeld
Skoon, effektief en verwelkomend.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Clean, efficient and welcoming.
A warm welcome, clean apartement, everything works.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Michael,
Many thanks for the review.
Glad you enjoyed it. Sorry you didn't have too many surfing days.
Kind Regards,
Nicoline
Samia B - Jan 2019
Gemiddeld
Five star experience!
Aitsa!'s terugvoer
Hi Samia,
Gee, wow! What a review. I did promise you an Aitsa.
Was wonderful to meet you all.
Thank you for leaving the place so tidy
See you soon.
Kind Regards,
Nicoline
Eugene K - Jan 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Aitsa!'s terugvoer
Goeiedag Eugene,
Bly julle het dit fantasties en aangenaam gevind!
Dit was lekker om julle te ontmoet en te leer ken.
Hoop ons sien julle weer volgende jaar!
Mooi loop in Cambodia.
Vriendelike Groete
Nicoline
Juanette R - Jan 2019
Gemiddeld
Convenient location and friendly service.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Juanette,
Many thanks for the 5/5 review!
Glad you found it so well equipped and comfortable.
Yes, our motto at AITSA! is tidiness, cleanliness and friendliness!
Hope you are wearing your T-Shirts!!!
Keep well,
Kind Regards
Nicoline
Rencia V - Des 2018
Gemiddeld
Histeries lekker gewees.
Aitsa!'s terugvoer
Goeiedag Rencia,
Ek kry so baie wonderlike mense hier by Aitsa!, maar moet se dat jy en jou familie
werklik vreeslik spesiaal, en 'n voorreg was om te ontmoet en saam mee te kuier!
Vreeslik dankie vir die wonderlike resensie.
Sien julle volgende jaar.
Groete vir julle almal, ons verlang al klaar.
Nicoline
Barnie S - Nov 2018
Gemiddeld
Baie netjies en volledig toegerus, ontspannend.
Aitsa!'s terugvoer
Hello Barnie,
Dit was so lekker om mense van my vorige dorp hier te he.
Baie dankie vir die pragtige resensie.
Bly julle het dit geniet.
Wag in spanning vir al die Melkbossers.
Groete vir julle twee,
Nicoline en Jean
H Taylor T - Okt 2018
Gemiddeld
Baie tevrede.
Aitsa!'s terugvoer
Beste Hans
Vreeslik dankie vir die pragtige resensie.
Dit was lekker om julle te ontmoet en ons sien uit na julle volgende koms.
Mooi bly en groete vir almal.
Nicoline
Muriel G - Okt 2018
Gemiddeld
Netjiese en puik diens.
Aitsa!'s terugvoer
Middag Muriel
Ek hoop dit gaan sommer goed daar.
Ek het nou-net jou resensie ontvang, vreeslik dankie vir die wonderlike resensie. Dit was my plesier.
Ons hoop ons sien julle weer gou.
Groete daar
Nicoline
Vivian L - Sep 2018
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Aitsa!'s terugvoer
Hi daar,
Baie dankie vir die resensie.
Bly julle het dit geniet en dat julle weer gaan kom.
Was lekker om julle hier te he.
Groete ook vir Vivian
Nicoline
Annelie J - Aug 2018
Gemiddeld
Wegbreek na 'n huis weg van huis af.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Annelie,
Vreeslik dankie dat jy bereid was om tyd uit jou dag te neem, om 'n resensie te doen.
Dit was wonderlik om julle te leer ken. Ek is regtig bly dat julle dit so goed en lekker gevind het.
Ek hoop ek sien julle sommer gou weer.
Groete by die huis vir julle almal en ek is bly julle hou van T-hemde en pette.
Nicoline
Rika R - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was knus, warm en ideaal vir die gesin.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was cozy, warm and perfect for the family.
It was a great experience, from the hearty welcome to the warm goodbye. The ladies went out of their way to orientate us with facilities in and around the home and experiences that were 'not to be missed' when visiting Still Bay. There were little sweet surprises and gestures that just added that special touch. We will definitely be visiting again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Rika,
Thank you so much for the lovely review.
It is so nice to know when people that visited AITSA.
It really was a pleasure to meet and host you all and nice to know that the little surprises are appreciated. Keep well, till next time.
Kind Regards
Nicoline and Jean
Jonathan A - Jul 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties, gerieflik, waarde vir jou geld en gasvryheid by uitnemendheid!
Aitsa!'s terugvoer
Goeiedag Jonathan,
Vreeslik dankie vir dit pragtige resensie, ek waardeer dit opreg! Bly julle het dit so gerieflik, netjies en skoon gevind. Ons leuse is immers 'netheid en skoonheid'!
Ek stem, Aitsa! is naby alles en net soos ek my eie privaatheid geniet, respekteer ek my gaste s'n.
Dit was 'n groot voorreg om julle te ontmoet en ek beveel julle sterk aan vir enige ander vakansie akkommodasie plek. Geniet ook die pette en ander geskenkies, ons gee dit as verrassing vir al ons gaste wat 5 nagte of langer bly.
Hoop ek sien julle sommer gou weer!
Vriendelike groete,
Jean en Nicoline
Marion P - Jun 2018
Gemiddeld
Absolutely lovely!
Aitsa!'s terugvoer
Dear Marion,
Many thanks for taking the time to submit a review and for the 5 stars! We are so glad you were so impressed. It was really lovely meeting you guys and we trust that we will see you
again in the future.
Kind regards,
Nicoline and Jean
Heleen H - Mei 2018
Gemiddeld
Baie netjies.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Heleen,
Baie dankie
Bly julle was so tevrede
Groete
Nicoline
Nadine H - Apr 2018
Gemiddeld
Had a lovely stay!
Aitsa!'s terugvoer
Morning Yneate,
Many thanks for taking the time to do a review.
It was a please having you and we are glad you enjoyed it so much!
Love to the little one.
See you soon then.
Kind Regards
Nicoline
Jamie-lee L - Apr 2018
Gemiddeld
Fantasies.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Jamie,
Bly julle is almal veilig tuis. Baie dankie vir fantastiese, ek weet julle bedoel dit. Kom nou gou weer ne. Dit was regtig lekker om julle hier te he. Dankie dat julle die eenheid so mooi soon gelos het.
Groete daar
Nicoline
Hesta L - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies, bekostigbaar, goed geleë en gemaklike verblyf.
Aitsa!'s terugvoer
Middag Hesta,
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om n resensie te doen.
Jissie, sommer vol punte! Bly julle was so beindruk.
Dit was lekker om julle te ontmoet en julle is net so gaaf hoor.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete daar vir almal.
Nicoline
Margo L - Mrt 2018
Gemiddeld
Dit was fantasties, mooi en naby alles.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Margo
Baie dankie vir die mooi resensie. Ja, ons is baie gesteld op ons skoonheid, netheid en vriendelikheid.
Ek is baie lief vir mense.
Nou ja-toe, ek wag vir julle volgende kuier.
Groete vir almal
Mooi loop.
Nicoline
John L - Mrt 2018
Gemiddeld
Klein, vriendelike en rustige eenheid.
Aitsa!'s terugvoer
Hello John
Dankie vir die positiewe resensie. Ek is bly julle het dit geniet en dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Ja, die trappe is darem nie bedoel vir iemand met probleme nie, ek stem.
Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete
Nicoline
Petro S - Feb 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Petro
Baie dankie, en dankie ook vir julle dat julle die plek so netjies gelos het. Dit lyk nie eers of daar iemand was nie.
Kom weer.
Groete
Nicoline
Aitsa!
Angelique W - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Aitsa!'s terugvoer
Beste Angelique, Werner en vriende,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was regtig lekker om julle te ontmoet enek is bly julle het die kort tydjie so baie geniet!
Sien julle so gou as moontlik weer, soos afgespreek.
Vriendelike Groete,
Nicoline
Elize A - Des 2017
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld vakansie!
Aitsa!'s terugvoer
Middag Elize,
Bly julle is veilig, dankie dat julle tyd gemaak het om vir my 'n resensie te laat. Dit word waardeer.
Dit was wonderlik om julle te ontmoet en hoop ons sien julle weer volgende jaar!
Mooi loop
Vriendelike Groete
Nicoline
Martin E - Nov 2017
Gemiddeld
Baie netjies, baie gemaklik, awesome.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Martin,
Baie dankie.
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Dankie dat julle die plek so netjies gelos het
Sien julle weer, hopelik gouer as later.
Groete,
Nicoline
Richard A - Okt 2017
Gemiddeld
Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Richard,
Baie dankie vir die resensie! Bly om te hoor ek gaan julle weer sien en kyk uit daarna.
Mooi bly, tot volgende keer.
Vriendelike Groete vir julle altwee,
Nicoline
Steve P - Sep 2017
Gemiddeld
A very enjoyable stay. Good night's rest.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Stephen,
Many thanks for your generous comments!
See you soon.
Kind regards,
Nicoline
Ryno E - Aug 2017
Gemiddeld
Uitstekend.
Aitsa!'s terugvoer
More Ryno
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ek is baie bly julle het dit so gerieflik gevind en dat julle dit so geniet het.
Ek hoop ek sien julle gou weer.
Groete daar.
Nicoline
Mariechen E - Aug 2017
Gemiddeld
Eienaar gasvry en bedagsaam tesame met heerlike en netjiese verblyf.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Mariechen,
Dankie vir die positiewe resensie.
Dit was so lekker om mense te ontmoet van Melkbos waar ek vandaan kom. Ja, ek is bevrees, netheid is ons leuse. Ons gaan volgende week ook die plek bietjie opgradeer en sal dan oor 'n rukkie 'n paar nuwe fotos opsit. Bly julle het dit so geniet en hoop ons sien julle sommer gou weer
Vriendelike Groete,
Nicoline
Orpa H - Aug 2017
Gemiddeld
Uit die boonste rakke!
Aitsa!'s terugvoer
Middag Orpa,
Dankie vir die pragtige resensie.
Dit was so lekker om julle hier te he en ek weet sommer julle kom weer.
Ons gaan ook binnekort die hele plek 'n bietjie opgrageer, so hoop julle kom om dit te sien.
Groete daar,
Nicoline
Reginald W - Jul 2017
Gemiddeld
This was amazing.
Aitsa!'s terugvoer
More Reggie,
Hoop dit gaan goed daar. Ek mis julle!
Baie dankie vir die pragtige review. So bly julle het dit so geniet!
Hoop ons sien julle gou weer
Groete daar!
Nicoline
Emeul S - Jul 2017
Gemiddeld
Dit is 'n amazing plekkie.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Jay-dee,
Baie dankie, ek is soo bly julle het dit so geniet.
Sien uit na julle volgende kuier!
Mooi bly.
Groete,
Nicoline
Linda G - Jun 2017
Gemiddeld
Stunning!
Aitsa!'s terugvoer
Liewe Linda,
Baie dankie vir die rensensie! Ek is bly dat julle so gelukkig was en dit geniet het. Ons leuse by AITSA! is om ons beste te lewer in alle opsigte en is trots om ons plekke netjies en skoon vir ons gaste te gee. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer. Dit was n voorreg om julle te ontmoet.
Baie groete
Nicoline
AITSA!
Andre V - Apr 2017
Gemiddeld
Gerieflik en uiters netjies.
Aitsa!'s terugvoer
Hello Julle tweetjies,
Vreeslik dankie vir die resensie.
Ek is so bly julle het so lekker gekuier
Sien uit na die volgende een!
Mooi Loop
Vriendelike Groete
Nicoline
AITSA!
Danie V - Apr 2017
Gemiddeld
Baie netjiese eenheid en vriendelike landlord.
Aitsa!'s terugvoer
Hi Danie,
Baie dankie vir die resensie.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en ek is so bly julle het dit geniet en dat julle die eenheid so geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Nicoline
AITSA!
Stilbaai
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Deiningstraat 25, Hawegebied, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7