LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ajay's | LekkeSlaap
+21

Ajay's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quinine-weg 2, Glen Marais, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R920 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ajay's is ’n selfsorghuis in Glen Marais, Kemptonpark langs Ajay's Art School. Die huis is geskei van die volwasse kunsskool wat onafhanklik bestuur word.

Die huis het plek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbyttoonbank met kroegstoeltjies. Die leefarea het ’n eetarea en werkstasie, terwyl die sitarea gerieflike meubels het en ’n platskerm-TV teen die muur. Die TV het DStv en toegang tot Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ajay's sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Quinine-weg 2, Glen Marais, Johannesburg, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (plek vir 6)
Vanaf R920
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Quinine-weg 2, Glen Marais, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8243aa3388666426246e578f5c50c160f65ee0c2a994d5095fea9e027a202924f81bf6021b90d88d5dbc22f770a2ebffc4fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (plek vir 6) 2 Quinine Road Glen Marais 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.07675 28.25339
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!