Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AJM Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modder East Orchards 241, Delmas, 2210, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AJM Accommodation is net 8 km buite Delmas geleë, langs die N12 en R50 kruising. Die eiendom is 50 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 16 km vanaf Red Star Raceway.

Verblyf word in 13 en suite-kamers en 3 selfsorg-eenhede gebied. Alle kamers het enkel- en of dubbelbeddens, TV's en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak, insluitend naweke en openbare vakansiedae.

Sonkrag is tydens beurtkrag beskikbaar.

Gemeenskaplike geriewe sluit 'n lapa-area met 'n TV en die volle DStv-pakket in. 'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die eetarea is met 'n mikrogolfoond en yskas toegerus.

Veilige onderdakparkeerplek met 24 uur-sekuriteitskameras en 'n sekuriteitsbeampte wat gereeld die plaas patrolleer, word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir AJM Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Modder East Orchards 241, Delmas, 2210, Mpumalanga
  • Gaste dink AJM Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Delmas Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modder East Orchards 241, Delmas, 2210, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d4c0e67164bd0a62da91e806155a3189948f510228f4fb4f143e75540258133e0a6c90a59c3defc0ff25de2552bd881b78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 241 Modder East Orchards Delmas 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.113635334202 28.615007400513