LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Akanan Guest House | LekkeSlaap
+41

Akanan Guest House

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Akanan Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chrizanne A - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizanne A
Saam met vriende

Fantastiese gastehuis!

Ons het in die selfsorgeenheid gebly en my ma in een van die kamers. Die selfsorgeenheid het ALLES in wat jy benodig. Daar is 2 groot vertrekke en nog 'n stoep om buite te eet of braai. Daar is 'n Weber op die stoep om te gebruik. Met die kamer waarin my ma gebly het, was ons baie beïndruk met hoe groot, netjies en nuut alles was. Daar is 'n lapa vir die wat wil braai, asook 'n swembad. Ons sal beslis die gastehuis aanbeveel!

Akanan Guest House's terugvoer

Dankie Chrizanne dit was heerlik om julle hier te hê.

Akanan Guest House
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 060
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubrey-rylaan 11, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApyfyWlPHOahWYv6N7uHgrDwxZxUpCRfRW3Yp9DjtiyVzRfVD7x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 060  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 11 Aubrey Drive Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.761641518766 31.059674620628
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!