Warner Beach Akkommodasie by Akidogo Guest House | LekkeSlaap
+45

Akidogo Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Akidogo Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Liza-michelle L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Netjies. Gasvry en luuks.

Die ligging is ideaal en naby aan die strand. Eienaars baie gasvry. Kamers netjies en ruim asook skoon en gerieflik. Sal enige dag weer daar gaan bly.

Akidogo Guest House's terugvoer

Hi Liza-Michelle, dit was n groot voorreg om julle twee te kon akkomodeer.
Groete.
Magda

Akidogo Guest House
Albrie R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albrie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier by gasvrye mense.

Ek en my vrou het baie lekker gebly. Dis baie netjies en die mense is baie gasvry. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Rudi K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en fantastiese verblyf.

Sal dit aambeveel vir enigiemand.

Manie D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic en aangenaam.

Sien sterre.

Akidogo Guest House's terugvoer

Hallo Manie, dit was n voorreg om julle te kon akkomodeer. Groete Magda

Akidogo Guest House
Johan V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjies en gemaklik

Baie lekker gebly. Dis naby die see en winkels. Dit is baie skoon en netjies. Die ontbyt was baie lekker.

Akidogo Guest House's terugvoer

Hallo Johan,

Dit was n voorreg om die kinders te kon akkomodeer. Groete. Magda

Akidogo Guest House
Ndoda S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndoda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was so enjoyable. We were so happy.

We were so happy. It was a good destination for travelers and vacation. The breakfast is catered according to needs. The rooms were very clean and elegant. The hosts are welcoming and friendly, and give information.

Akidogo Guest House's terugvoer

Dear Bongekile,

Thank you for an awesome review. It was a pleasure to accommodate you and we hope to see you back soon.

Regards,
Magda and Ian

Akidogo Guest House
Clarissa F - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en pragtige plek en mense!

Die vriendelikste mense met 'n pragtige en netjiese plek! Kan dit vir seker aanbeveel en ons sal weer daar oornag!

Akidogo Guest House's terugvoer

Hallo Clarissa
Dit was n wonderlike voorreg om julle te kon akkommodeer en hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms. Geniet jul vakansie. Groete. Magda & Ian

Akidogo Guest House
Johann M - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil maar baie naby aan Amanzimtoti.

Dankie aan Ian en Magda vir hulle vriendelikheid, lekker gesels en spesiale sorg aan ons. Ons het baie tuis gevoel en heerlik geslaap. Dankie julle twee! Julle plek is pragtig!

Akidogo Guest House's terugvoer

Baie dankie Johann. Dit was voorwaar 'n aangename voorreg om julle te kon ontmoet, en te kon akkommodeer.

Akidogo Guest House
Hannes K - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Wil net vir Magda en Ian bedank vir hulle gasvryheid tydens ons verblyf by hulle. Sal hulle gastehuis enige tyd aanbeveel.

Akidogo Guest House's terugvoer

Baie dankie dat julle die twee dae gekies het om in ons gaste huis te oornag. Hoop om julle binne kort weer terug te sien by ons. Groete. Magda & Ian

Akidogo Guest House
Pat A - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Dit was 'n fantastiese wegbreek vakansie by Akidogo, baie netjies en die kliëntediens was fantasties, selfs die ontbyt en die vriendelikheid. Ons het dadelik tuis gevoel, Magda en Ian is wonderlike mense. Sal definitief weer by Akidogo bly.

Akidogo Guest House's terugvoer

Dit was aan genaam om twee sulke pragtige jongmense te kon huisves. Kom kuier gerus weer by Akidogo.

Akidogo Guest House
Willie B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was volgens my vrou die lekkerste kusvakansie en verblyf. Gasvryheid en netheid het geseëvier.

Ons sal weer van Ian en Magda se gasvryheid wil gebruik maak. Waar kry 'n mens nog die gevoel van warmte en familie, en met spesiale tyd. Ook het Ian my bederf met een van my spesiale ontbyt-disse. Dankie julle twee! Groete.

Akidogo Guest House's terugvoer

Hallo Willie
Dit was 'n groot plesier en weereens dankie vir jul vriendelikheid. Dit was 'n voorreg om jou en Petro te ontmoet. Warm Groete. Magda & Ian

Akidogo Guest House
Sharlote M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlote M
Saam met eggenoot / lewensmaat

They have outdone themselves on everything.

Akidogo is the place to be, everything there was on point, even the owners were very friendly. They do know how to handle their guests. The place itself is nice and clean. Thanks again TravelGround for showing me such places and thanks again to the couple at Akidogo.

Akidogo Guest House's terugvoer

Hi Sharlote, It was great having you here and appredciate the positive feedback.

Regards
Magda and Ian

Akidogo Guest House
Gretha B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gelukkig met akkommodasie, en die eienaars is ongelooflik gasvry en aangenaam.

Ons het nie Warner Beach werklik as vakansiebestemming besoek nie, aangesien ons meerendeels tyd in Amanzimtoti by familie deurgebring het. Maar die ligging van die gastehuis was gerieflik genoeg geleë om maklik by alle bestemmings uit te kom. Alhoewel die ligging miskien nie die beste sou wees vir iemand wat noodwendig naby die see wil wees, of 'n see-uitsig verlang nie. Daar is egter 'n klein "splash pool" op die perseel vir gaste se gebruik.

Akidogo Guest House's terugvoer

Dankie Gretha, ons is ongelukkig 500 m van die see en het nie see uitsig nie.
Groete Ian

Akidogo Guest House
Brian C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf hier was puik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Het baie goeie raad gekry op navrae en 'n uitstekende ontbyt. Die kamer was ruim, skoon en baie netjies. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Akidogo Guest House's terugvoer

Dankie Brian dat jy by Akidogo bebly het en hoop om julle weer vinnig terug te sien.

Groete Ian

Akidogo Guest House
Ryno J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno J
Enkelreisiger

Dankie Magda en Ian vir 'n wonderlike verblyf.

Pragtige plek, veilig, vriendelike mense, mooi uitsig, alles in jou kamer wat jy nodig sal hê.

Akidogo Guest House's terugvoer

Hi Gerhard,Dankie dat jy Akidogo Gastehuis gekies het en dit was lekker om julle hier te he. Groete. Magda en Ian

Akidogo Guest House
Aubrey V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie aangenaam verras gewees om so 'n pragtige plek te kon besoek.

Akidogo Guest House's terugvoer

Thank you for the feedback, Aubrey. Sorry that your stay was so short. Wishing you a prosperous New Year.

Akidogo Guest House
Anette L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette L
Saam met vriende

Bed and Breakfast to the max! Most enjoyable.

A beautiful guesthouse with great hosts. Value for money and pleasurable! Highly recommended!

Akidogo Guest House's terugvoer

Hi Anette,
Thanks for choosing Akidogo Guest House and the positive feedback. We wish you and your family a Merry Christmas and prosperous New Year.

Akidogo Guest House
Sharon N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N
Gesin met tieners

Ons het voorwaar baie lekker geslaap tydens ons verblyf.

Die kamers was heerlik gerieflik met vars linne. Die ontbyt was smaaklik en daar was hope gasvryheid wat mens baie welkom laat voel!

Akidogo Guest House's terugvoer

Hi Sharon,
Thanks for the positive feedback.

Akidogo Guest House
Linda R - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne.

Pragtig skoon en gerieflik. Baie dankie Ian en Magda.

Akidogo Guest House's terugvoer

Hi Hennie, dit was n plesier om julle hier te he.

Akidogo Guest House
Anitre P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitre P
Enkelreisiger

Soos ma se huis!

Groot gerieflike kamers, wat altyd skoon en netjies is. Al die nodige geriewe beskikbaar in kamers. Lieflike badkamers. Heerlike ontbyt elke oggend. Ian en Magda het my ook baie tuis laat voel asof ek tussen ou vriende was. Dit was heerlik om by Akidogo te vertoef!

Akidogo Guest House's terugvoer

Anitre , dankie dat julle Akidogo gekies het.

Groete,
Magda en Ian

Akidogo Guest House
George M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George M
Enkelreisiger

Baie lekker!

My huis weg van my huis.

Akidogo Guest House's terugvoer

George, thank you for your positive feedback and hope to see you in the near future.

Regards,
Magda and Ian

Akidogo Guest House
Myrna V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, vriendelike ontvangs.

Baie rustig. Beslis 'n B&B waar ons weer sal gaan bly.

Akidogo Guest House's terugvoer

Dankie Myrna.

Akidogo Guest House
Theliza M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theliza M
Gesin met klein kinders

'n Moet vir 'n lang of kort wegbreek.

Wat 'n heerlike wegbreek. Nie net was ons verras dat Magda en Ian vir ons kleinding 'n kampeerkot beskikbaar gehad het nie, maar ook 'n bababad. Dit het ons reis soveel vergemaklik en dit was nie nodig om haar in die stort te was nie. Ontbyt was lieflik en vullend (iets wat jy deesdae by min gastehuise kry). Die fasiliteite is netjies, skoon en ruim. Ons het nie eens met al ons bagasie beknop in ons kamer gevoel nie. Definitief 'n gastehuis wat ek sal aanbeveel en weer sal besoek.

Akidogo Guest House's terugvoer

Hi Theliza, net ons plesier.

Groete,
Magda en Ian.

Akidogo Guest House
Ilona K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona K
Gesin met tieners

Heerlik gewees.

Baie dankie Ian en Magda, dat julle ons deel laat voel van die familie. Niks was te veel moeite of te veel werk vir hulle nie. Het altyd vir ons goeie raad gegee en aanwysings. Lekker gekuier. Ons 'n heerlike kamer gehad met al die geriewe wat 'n persoon benodig. Skoonmaakdienste elke dag. Heerlike groot ontbyt elke oggend. Daar is selfs 'n Klerewassery reg oorkant die huis. Ons was lekker naby 'n heerlike strand, met baie eetplekke om ons, om kos te koop of te eet. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Akidogo Guest House's terugvoer

Hi Ilona, dit was lekker om julle hier te he dankie Magda en Ian.

Akidogo Guest House
Pieter C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, gerieflike en baie intieme ervaring met uitstekende gashere!

Baie aangename eienaars. Vriendelik en behulpsaam. Lekker ligging en gerieflik. Baie netjies met smaak.

Akidogo Guest House's terugvoer

Dankie Pieter.

Akidogo Guest House
Karlien D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en sentraal.

Baie gasvry en kamers is ruim en gerieflik. Pragtige plek.

Akidogo Guest House's terugvoer

Dankie Karlien en hoop om julle weer te sien.
Magda en Ian

Akidogo Guest House
Matthews M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthews M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect quite place for a break

Wow!! This has been a pleasant stay in Akidogo B&B. The couple managing it are amazing and they went all out to make our stay comfortable and memorable. Rooms were super-clean, and the personalized breakfast was the cherry on top.

Akidogo Guest House's terugvoer

Thank Matthews for your positive comments and having stayed at Akidogo.

Akidogo Guest House
Annette B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annette B
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf

Oulike gastehuis met baie ruim kamer en groot stoep. Die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Nie so naby aan strand as wat dit klink as jy die advertensie op website lees nie. Jy moet ry strand toe; dit was bietjie n teleurstelling. Maar n lekker naweek verseker!

Jan Carel C - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Carel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker by Ian en Magda gebly: vriendelike en gasvrye mense. Heerlike ontbyt soggens!

Skoon en netjiese kamer met 'n heerlike ontbyt elke oggend. Ian en Magda probeer werklik jou verblyf so aangenaam moontlik maak. Baie dankie, julle! Sal beslis weer daar tuisgaan.

Hennie B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, gerieflik, skoon, met 'n heerlike ontbyt.

Sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Lisa D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D

Baie baie lekker! Heerlike belewenis!

Ian en Magda was van die beste eienaars wat ons al tee gekom het! Die hele opset van Akidogo is heerlik. Die kamers is altyd mooi skoon gemaak, alles is gerieflik en Ian en Magda is baie behulpsaam en gasvry! Ian is beslis die Jamie

Elna S - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename en positiewe ervaring.

Ons het baie vriendelik en uitstekende diens ontvang. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf spesiaal te maak en was baie gasvry en hulpvaardig. Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Derik D - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!!!

Ons sal enige tyd weer daar oorbly. Baie dankie!

Ian H - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Ons het dit vreeslik baie geniet en sal Akidogo weer besoek. Ek beveel dit vir almal aan.

Louie S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en het aan ons vereistes voldoen.

Vriendelik ontvang. Goeie gasheer en gasvrou. Verblyf was luuks .

Willem P - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was so lekker, ons wou nie huis toe gaan nie!

Ian en Magada het ons op die hande gedra vandat ons by hulle aangekom het. Ian is 'n goeie bron van inligting oor wat in die omgewing te sien en te doen is. Die kamer wat aan ons toegeken is, is regtig vyfster met geen tekorte nie. Baie dankie aan LekkeSlaap en Akidogo wat ons verlof so aangenaam gemaak het.

Adelaide R - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Adelaide R
Gesin met tieners

Many thanks to Wendy And Butch for your hospitality

Very friendly and warm with awesome accommodation, breakfast was fantastic

Dalene O - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O
Gesin met klein kinders

Enjoyed our stay

Enjoyed our stay, Wendy and Butch were great hosts!

Christopher L - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher L
Saam met vriende

Warm, friendly and helpful service.

We had an enjoyable visit to Akidogo.

Alexandra R - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexandra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic Accommodation

Very friendly and wonderful accommodation, every need is catered for and breakfast was a dream. Would definitely recommend to friends!

Sunette E - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly

Very friendly environment.

Jacques C - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay at wonderful place

My girlfriend and I had a pleasant stay at Akidogo. We will definitely go there again.

Johanna G - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutly wonderful :-))

We had a great time at Akidogo B&B with Wendy and Butch.

Claire W - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claire W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place and Wendy & Butch are great hosts! Really felt at home

A very neat, clean, modern and well maintained B & B. The hosts - Wendy and Butch really made us feel at home.. A big thumbs up! We will be back :-)

Toelie V - Mrt 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Toelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is the human factor that distinguish one B&B from another - Thank you Akidogo!

Thanks again for your hospitality. We will recommend you.

was R960
Vanaf R864
per nag (vir 2 persone)
was R960
Vanaf R864
per nag (vir 2 persone)
was R960
Vanaf R864
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-weg 65, Warner-strand, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNTM4NDJkLTg5ZDQtNDIxOS1iOGQzLWRmY2JiMDQ1ZGM5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R960, nou Vanaf R864  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 65 Kingsway Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.090279994647 30.861183106899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za