Wittedrif Akkommodasie by Akima Hillhouse | LekkeSlaap
+10

Akima Hillhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 75, Wittedrift, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Akima Hillhouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Wittedrift, sowat 15 minute van Plettenbergbaai af.

Die huis het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die ligte, ruim leefarea het 'n kombuis, sitarea en etenstafel, en bied toegang tot 'n sonnige dek wat na die tuin lei. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf.

Die perseel is omhein, so die tuin is lekker privaat. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Akima Hillhouse sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Hoofstraat 75, Wittedrift, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 75, Wittedrift, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxOGQyNGQ5LTk0ZDYtNDYxMC1iMGFhLWVkZGQzNzc2ZTE2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 5) 75 Main Road Wittedrift 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.010137678187 23.333975921426
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za