Porterville Akkommodasie by Akkediskis | LekkeSlaap
+12

Akkediskis

22 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 51, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Akkediskis is in Porterville se hoofstraat in die Wes-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na hartlike gasvryheid en gerieflike akkommodasie vir 'n oornagplekkie of 'n langer wegbreekkans.

Akkediskis het 3 slaapkamers met 'n enkelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die geriewe in hierdie kamers sluit in 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan 'n smullekker ontbyt in die eetarea geniet en ander heerlike maaltye kan ook teen ekstra koste gereël word. Akkediskis het ook 'n goed toegeruste kroeg waar gaste drankies kan bestel en kuier voor aandete. 'n Paar kamers kan ook op 'n selfsorgbasis bespreek word.

Parkeerplek is beskikbaar vir motors en Akkediskis is net 'n paar minute se ry van prettige doendinge af, soos perdry, bergfietsroetes, staproetes in die reservaat en valskermsweef.

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 22 resensies vir Akkediskis
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 51, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Akkediskis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Porterville Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 51, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiM2FjYmEzLWJhNTUtNDNjYi1hY2VmLTM2YzRkYjNlODRlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 4 51 Voortrekker Street Porterville 6810 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -33.00983859518 18.993191421032
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za