Akkerlaan Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gretha en Nicky verwelkom jou by hulle goed ingerigte gastehuis in die historiese dorpie, Potchefstroom, met sy stil en rustige atmosfeer. Ons gerieflike ligging is definitief 'n voordeel. Die huis is ideaal geleë naby die Noord-Wes Universiteit, die sentrale besigheidsdistrik, Olien Park, Kenneth McArthur- en Fanie du Toit-sportgronde en al die hoofbesienswaardighede.

Verblyf word in 17 ruim en suite-kamers gebied, elk my 'n unieke bekoring. Elke kamer het 'n TV met DStv-kanale, WiFi, lugversorging, lessenaar met 'n lig, haardroër, kluisie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamers is toegerus om aan al die behoeftes van reisigers te voldoen. Ons geriewe, dienste en tariewe is ideaal vir sakesreisigers en oordeelkundige toeriste op soek na 'n meer persoonlike en huislike ervaring sonder om professionele diens prys te gee.

Ongelooflike diens en aandag aan detail is kenmerkend van Akkerlaan Guesthouse met 'n 4-ster-gradering deur die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika. Ons groei voortdurend en die feit dat ons gaste keer op keer terugkeer, is 'n aanduiding van die standaard van ons verblyf.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Akkerlaan Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 045 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za