Winklespruit Akkommodasie by Akwaaba by the Sea KZN | LekkeSlaap
+70

Akwaaba by the Sea KZN

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-weg 27, Winkelspruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 per nag (vir 10 persone)

Beskrywing

Akwaaba by the Sea KZN is in Winklespruit geleë en is sowat 2,4 km van die hoofstrand af. Die hoofstrand het lewensredders en 'n soutwaterswembad. Die Galleria Mall is net 10 minute se ry en die huis is sowat 23 km van Durban af.

Akwaaba House het 2 kamers en het slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea met slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n sitarea, 'n TV met DStv en veilige parkeerplek in 'n motorhuis. Die eenheid het ook 'n tuimeldroër, outomatiese wasmasjien en 'n ysmasjien.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en braaigeriewe in. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.

Die instansie het 24 uur-sekuriteit en die Pick 'n Pay-winkelsentrum is stapafstand van die instansie af.

Slaapplek

’n Bespreking by Akwaaba by the Sea KZN sluit in:

Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Akwaaba by the Sea KZN
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ocean View-weg 27, Winkelspruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Akwaaba by the Sea KZN het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 750
per nag (vir 10 persone)
Vanaf R3 750
per nag (vir 10 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-weg 27, Winkelspruit, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwMTVkMDQyLTY2ZmUtNDAwYS05NTk4LWU3NDc5ODU4ZGRkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 750  per nag (vir 10 persone) 4 5 1 5 28 Ocean View Road Winkelspruit 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.101555852067 30.854106098413
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za