Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akweja B&B Accommodation

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Akweja B&B Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Riaan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal ek weer daar slaap Y/N : N | het ek sleg daar geslaap Nee.

Hi. Ek het nie baie tyd gehad om 'n slaapplek te soek nie. Ek dink ons het gekry waarvoor ons betaal het. Ek moet byvoeg dat ek aanvaar die tyd van die bespreking itv die jaar. Kon mens sien hulle het nie 'n vol ontbyt voorberei nie. Wat meer gepla het, was die eetsaal se stoele is vol katthare. Ons het self twee katte, maar hulle hare is nie in gaste se gesig nie. Ek dink hulle reken hulle is 4 ster, bly hulle dink so. Vir 'n aand oornag sal ek persoonlik volgende keer verder soek. Die kamer was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle W
Gesin met tieners

Uitstekend diens en vriendelike eienaar. Ligging perfek naby Mall of South, Brackenhurst Mall.

Wikus het uit sy pad gegaan en ons gehelp tydens kragonderbrekeking waar loadshedding fase gebrand het. Vir ons selfs lead gebring dat ons selfone kan laai voor ons vertrek die volgende dag. Vir ons lampie gebring as krag sou afgaan. Dis ons 2de jaar daar en sal beslis weer soontoe gaan. Hy is vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marné V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marné V
Gesin met tieners

Vir die drie dae wat my dogter aan 'n nasionale kompetisie deelgeneem het was dit ons huis weg van die huis af.

Wickus is die perfekte gasheer en stap die ekstra myl vir sy gaste. Niks was ooit te veel moeite nie. Ek kan Akweja met 'n geruste hart vir enige iemand aanbeveel. Vriendelike en behulpsame personeel, heerlike groot warm ontbyt, skoon, netjiese en ruim kamers met alles in wat jy benodig, rustige atmosfeer en baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet L
Gesin met tieners

Netjies en skoon, maar diens kan verbeter.

Die verblyf was netjies en skoon. Ons het egter die Saterdag vroeg al 'n afspraak gehad en wou graag 07:00 ontbyt eet. Die man by ontvangs het egter gesê dat ontbyt eers van 08:00 bedien word. Ons het gevra of hulle ons kan tegemoetkom met net graanpap nie, maar hulle wou nie. Sou goed gewees het om sulke inligting vooraf te kon kry sodat ons kon voorberei. Kamer was vir 4 mense bespreek, maar daar was net 2 handdoeke (wat al beter dae geken het) en 2 koffiebekers. Hulle het darem nog voorsien toe ons gaan vra het. Nie sleg nie, maar het al beter diens gehad vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier. Alles was netjies en skoon. Ontbyt was uit die boeke.

Ons sal bedlis weer kom, wanneer ons in GP is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anelize J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelize J

Aangename verblyf.

Die kragopwekker vir beurtkrag verlugting is 'n pluspunt. Sentrale verblyf vir Alberton-area. Kan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and quiet place to go and relax.

Their service is very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle W
Gesin met tieners

Gaan definitief weer van hulle dienste gebruik maak.

Vriendelike mense, baie goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabrielle Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gabrielle Z
Besigheidsreis

See stars.

Although it was loadshedding, we did not feel it because of the generators that they had, but if they can just say open a little later than 8 o' clock, then it would be great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave R
Besigheidsreis

Easy to find, safe parking, easy access to multiple excellent restaurants.

Pity the pool water was just too cold - early September.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Baie lekker.

Akweja is baie netjies en skoon, en die bestuur is uiters professioneel en vriendelik. Ontbyt was 10/10, en Akweja het moeite vir ons gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourandie K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourandie K
Gesin met klein kinders

Sport.

Veilig, personeel is vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin R
Enkelreisiger

Great.

Great ontvangs en great ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neill M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Baie lekker gebly, skoon en netjiese eenheid. Lekker ontbyt wat ingesluit is in die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S
Saam met vriende

Veilig en netjies, voel amper soos my eie huis.

Baie netjies, skoon en veilig. Gemaklike uitleg van kamers en baie gasvrye personeel. Heerlike boere-ontbyt. Sal Akweja enige tyd aanbeveel. Ek en my dogtertjie het heerlik gekuier saam met ons vriendinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette S
Gesin met klein kinders

Aangenaam en baie netjies.

Baie aangename gasheer en baie gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was vriendelik en was baie aangenaam.

Dankie vir 'n heerlike nagrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drikus N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Drikus N
Saam met vriende

Dis mooi en netjies.

Die diens kan verbeter by ontvangs en by die kroeg. Dis darem skoon en netjies. Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaye C - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaye C
Besigheidsreis

Very happy with our stay.

Very nice place. The rooms were clean and neat, and the owners were helpful and friendly. Breakfast was good, and accommodation was easy to find. I was just missing small touches - a little 'warmth' or personality in the rooms perhaps? Not really sure how to define it according to my preferences. But overall, it was really lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia V - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia V

The nicest B&B we ever stayed in

Will use Akweja B&B from now on when I have to stay over in Alberton!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Albertsstraat 4, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7277baa4ae65a59327ef0a24bd309bc7e59671ba8bf8a62d7a49a14b4833081763ec5a7192030eb112201fe31025de34aea0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 4 Hennie Alberts Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.3051782026 28.0949585885