Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akweja B&B Accommodation

B&B
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Albertsstraat 4, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitstekende, 4-ster akkommodasie in Alberton teen billike tariewe. Akweja B&B (Gastehuis) bied 12 luukse kamers, elk met 'n privaat ingang. Indien beskikbaar sal jy die keuse hê tussen 'n gesinskamer, 'n 2-enkelbedkamer, 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed, elk met 'n en suite-badkamer (bad/stort), ontbyt ingesluit of uitgesluit.

Akweja is in Brackenhurst, 'n woonbuurt in Alberton op die Oosrand van Gauteng, geleë. Ons instansie is ideaal vir besoekers, mense op soek na oornagverblyf of sakereisigers. Ons is trots op die tradisionele gasvryheid wat ons bied. Ons pragtig gemeubileerde kamers skep 'n rustige, ontspannende atmosfeer, en ons maaltye sal verseker dat jy jou verblyf lank na jou vertrek nog onthou.

Akweja is geskik vir ieder en elk. Ons bied 'n verskeidenheid geriewe om te verseker dat jy lekker kan ontspan. Ons vriendelike personeel hou alles in orde en begroet jou altyd met 'n glimlag. Ons nooi jou om by Akweja te kom bly en te ontspan sodat ons jou kan pamperlang. Al ons gaste word voorsien van 'n afstandbeheer om toegang tot die perseel te verkry. Ons het oorgenoeg parkeerplek op die perseel en ons bied ook 'n pendeldiens op versoek (na/van die lughawe, winkelsentrum, ens.). Op versoek bied ons ook 'n wasgoeddiens.

Kamers:
* 1 kamer: Koningingrootte-bed (slaapplek vir 2), en suite-bad en -stort.
* 4 kamers: Koningingrootte-bed (slaapplek vir 2), en suite-stort.
* 2 kamers: Gesinskamer met 2 koningingrootte-beddens met 'n en suite-bad en -stort.
* 1 kamer: Gesinskamer met 2 koningingrootte-beddens met 'n en suite-stort.
* 4 kamers: Koninggrootte-bed wat as 2 driekwartbeddens geskuif kan word met 'n en suite-stort.

Op die perseel:

* Ten volle gelisensieerde kroeg
* Eetkamer vir ontbyt en aandete (gedurende die week en met bespreking)
* Verhitte swembad
* Eetarea buite met braaiplek
* Veilige parkering

In al ons kamers:
* Platskerm-TV (10 kanale, 6 DStv-kanale hotel-pakket, SABC 1, 2, 3 en eTV).
* Paneelverwarmers en plafonwaaier
* Lessenaar en stoel
* Gratis internet (WiFi)
* Klein ketel, tee- en koffiemaakgeriewe
* Mikrogolfoond
* Klein kluis
* Klein yskas
* Handdoeke, linne en komberse
* Alle kamers het privaat-ingange sowel as en suite-badkamers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Akweja B&B Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hennie Albertsstraat 4, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Gaste dink Akweja B&B Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Albertsstraat 4, Brackenhurst, Alberton, 1448, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7277baa4ae65a59327ef0a24bd309bc7e59671ba8bf8a62d7a49a14b4833081763ec5a7192030eb112201fe31025de34aea0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 4 Hennie Alberts Street Brackenhurst 1448 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.3051782026 28.0949585885