Bloemfontein Akkommodasie by Akwela Guest Farm | LekkeSlaap
+40
+40

Akwela Guest Farm

75 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R460 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8, Maseru-pad, Lynchfield-afrit, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Akwêla Guest Farm is in Bloemfontein geleë op 'n 26-hektaar plaas. Daar is 'n kort grondpad wat na die gasteplaas lei.

Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, 2 gesinskamers en 'n dubbelkamer. Die gasteplaas bied 'n konferensiesentrum, braaigeriewe en 'n swembad. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word. Ons het plaasdiere soos hasies, poue, kalkoene en eende wat vrylik rondloop.

Akwêla Guest Farm se ligging is ideaal. Dit is 12 km van Bloemfontein op die Boshabelo/N8-snelweg en net 4 km van Bram Fisher Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 75 resensies vir Akwela Guest Farm
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • N8, Maseru-pad, Lynchfield-afrit, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Akwela Guest Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Vanaf R460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8, Maseru-pad, Lynchfield-afrit, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlNTAouqi1AQGG4l0DpT9CwfcMKcwaxNovDvakts5COKQENAPsh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (plek vir 2) 75 5 1 4 N8, Maseru Road Lynchfield turnoff 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.127289239384 26.341483465301
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za