Al Marrakesh

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Al Marrakesh Gastehuis is in Ballito in KwaZulu-Natal geleë. Ons is na aan die Dolfynkus, Durban en King Shaka Lughawe. Sakereisigers en vakansiegangers is welkom in hierdie moderne plekkie wat so na aan die strande, vermaakareas en vervoer-roetes is.

Verblyf word aangebied in 'n luukse "executive"/wittebrood-suite met 'n koninggrootte-bed, 2 gesin-suites wat volledig toegerus is vir selfsorg en 3 standaard-suites met koningingrootte-beddens en enkelbeddens. Geriewe in elke suite sluit in: 'n privaat ingang, en suite-badkamer, lugversorging, gratis gasvryheidskinkbord, hipo-allergeniese duvets, Egiptiese-katoenlinne, 'n yskas, 'n kluis, 32" LCD-TV met 'n DVD-speler en of DStv of 'n fliek-biblioteek. Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek beskikbaar.

Al Marrakesh is in die middel van Ballito geleë, 12 km van King Shaka Internasionale Lughawe af en 1 km vanaf die hoofstrande, winkels, vermaak en restaurante soos die Lifestyle Winkelsentrums, Mozambik Restaurant, Waterberry Restaurant en Willards-strand met sy lewensredders, avontuur- en buitelug-sport, krokodilplaas, diereplaas en kindervriendelike rotspoele.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Al Marrakesh gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za