Al Thandiwe Safaris

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Al Thandiwe Safaris is in die ongerepte bosveld geleë en is een van die grootste wildplase in privaat besit in die Mokopane-streek in Limpopo. Die plaas beslaan 12 000 hektaar en bied selfsorg-akkommodasie wat perfek is vir die hele gesin, paartjies of enkelreisigers.

Die verblyf bestaan uit 6 bos-lodges, 6 tent-kampe, 8 kampeerplekke en 5 kamers in die hoof-safarilodge. Let daarop dat die bos-lodges, tentkampe, kampeerterrein en safarikamers almal apart is van mekaar en op verskillende dele van die plaas geleë is.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad by die bos-lodge in, asook braai-areas, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n skietbaan op die plaas waar gaste met 'n pistool of geweer kan oefen, of kan kleiduifskiet.

Die plaas het 'n besonderse verskeidenheid wild, veral gemsbokke, elande, sebras, koedoes, blouwildebeeste, kameelperde, waterbokke, blesbokke, rooihartbeeste, ribbokke en rooibokke.

Neem asseblief kennis dat daar grondpaaie is wat na die instansie lei. Die paaie word goed in stand gehou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Al Thandiwe Safaris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R198 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za