Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alabama

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 135

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Alabama
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dennis S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet en sal weer daar wees.

Netjies en veilig. Ruim woonstel met genoeg parkering. Naby aan alles .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, good for a big family.

It would be nice to be notified that there are no towels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanrick S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanrick S
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het.

Alabama is 'n lieflike eenheid met alles wat nodig is. Dit is baie goed geleë. Die binnebraai is 'n groot bonus met die wind wat middae by die see waai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes T
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet, woonstel baie netjies en prakties met die binne en buitebraaigeriewe. Gasstoof was 'n wenner met die loadshedding wat baie ingestel was.

As ek oor iets moet kla in die woonstel was die remotes van die TV het nie gewerk nie en die remote van die dakwaaier in die een kamer kon ons nêrens kry nie, maar dit het ons nie veel gepla nie, ons sal enige tyd weer terugkom, die area is baie rustig en ons het nooit onveilig gevoel nie. Wat ons ook geniet het is dat jy nie vertrap word deur mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Sal weer gebruik maak van akkomodasie.

Baie gerieflik en skoon. Goed toegerus. Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rademanstraat, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1222a2e538dab2dccdd3ecce2ce5cddbaad8e5893136966f6efd9310766681a5ef5af5e779ae4a82bf57dbb98ddee26c0de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Rademan Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394954053592 20.83824244313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem