Alabaster Box B&B
Beskrywing
Word wakker in die vreedsame, rustige atmosfeer van Langebaan en kry woema vir jou dag met ons buffet-ontbyt voor jy jouself verloor in die vakansie-atmosfeer wat oral-om heers. Of, as jy eerder tuis wil bly, vang 'n bietjie son op die balkon of koel af in die swembad.
Alle kamers is pragtig versier en is ontwerp vir ontspanning uit die boonste rakke. Elke kamer het 'n en suite, 'n yskas met verversings, warm drankies, DStv, en WiFi.
Sorg dat jy op in die sitkamer is op die boonste vloer wanneer die son skouspelagtig oor die strandmeer sak, braai 'n vleisie met 'n yskoue bier in die hand, maak jouself tuis!
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Alabaster Box B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |