Noordelike Vrystaat Akkommodasie by Alan's Place | LekkeSlaap
+20
+20

Alan's Place

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 21)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eaglesbend 243, The Peninsula on the Vaal, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Alan's Place is 'n vakansiehuis op The Peninsula on Vaal, 'n landgoed van 4000 akker aan die oewer van die Vaaldam. Dit is ongeveer 150 km vanaf Johannesburg geleë.

Alan's Place is 'n 3,7 akker eiendom wat na die water front en het 'n boothelling van 135 m.

Die huis het 7 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, asook 'n solder met 7 enkelbeddens. Die huis het 4 badkamers en 'n aparte gaste toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer en eetkamer het oorgenoeg sitplek. Die sitkamer het ook 'n kaggel.

Daar is 'n ruim kuierarea met 'n kroeg, pool-tafel en musiekstelsel. Dit sitkamer en die kuierarea het elk 'n TV met DStv.

Die huis het 'n groot patio met braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Alan's Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 7 persone
7 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Alan's Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eaglesbend 243, The Peninsula on the Vaal, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Alan's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 21)
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 21)
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 21)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eaglesbend 243, The Peninsula on the Vaal, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ZqUifsQkXSfEgw1sIua8wsGVZGtJII56p90fPgvQQuqNw5rIa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R10 000  per nag (plek vir 21) 1 5 1 5 243 Eaglesbend The Peninsula on the Vaal 1995 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.91765511873 28.139666084656
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za