LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alba House Guest House | LekkeSlaap
+57

Alba House Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir Alba House Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Werner G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek saam met vroulief. Netjiese fasiliteite en vriendelike diens.

Heerlik gebly. Kon kom en gaan soos ons wou. Hartlike ontbyt en sommer lekker gesels met ander gaste oor ontbyt ook.

Pieter B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met vriende

Groot leefarea en lekker gesellig.

Baie lekker ruim, lekker ontbyt en veiligheid, omhein met sekuriteit.

Eduard V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard V
Enkelreisiger

Baie vriendelik

Goeie diens, lekker vir 'n vinnige aand bly.

Heidi N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

An extremely pleasant stay.

We loved the place. Lovely garden. The Wi-Fi signal was however not strong enough. Very pleasant staff.

Alba House Guest House's terugvoer

Dear Heidi,
We are very happy you have enjoyed your stay and thank you for your review.
We look forward to welcoming you back soon.

All the best
Ivana

Alba House Guest House
Amelia L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf, vriendelike diens.

Heerlik gebly. Baie gerieflik. Vriendelike personeel.

Bianca B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Saam met vriende

Beste gastehuis, waarde vir geld, beste plek om te bly in die Paarl!

Pragtige uitsig, ideale ligging, Uber maklik beskikbaar, kamers luuks, gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en gemaklik gemaak en ontbyt was ongelooflik! Fantastiese plek om te bly en sal graag weer daar bly!

Niek T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike ontvangs en baie lekker gebly.

Ons kon vroeër inboek wat baie ideaal was vir ons dag se program. Kamers en badkamer was baie mooi en netjies. Die ontbyt was besonders.

Felicia D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Felicia D
Besigheidsreis

Gerieflik.

Gerieflik, sentraal en waarde vir geld.

Hubrecht D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hubrecht D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlijk ontbyt in 'n gezellige kamer na 'n rustige nag.

Sien sterre.

Alba House Guest House's terugvoer

Dear Hubrecht,
Thank you for your review and we look forward to welcoming you back to Alba House in the near future.
Kind regards,
Ivana

Alba House Guest House
Deon N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoë kwaliteit verblyf en vriendelike bekwame personeel.

Die gasvrou was vriendelik bekwaam en akkommoderend op versoeke en al die fasiliteite adverteer, het aan verwagtinge voldoen.

Alta G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, vriendelike verblyf en het heerlik geslaap en dit geniet.

Dankie Mariaan vir al jou moeite. Ons het heerlik gekuier. Baie tevrede.

Migael D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Migael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en mooi.

Beste klein gastehuis ooit om net 'n lekker naweek te spandeer in die Paarl.

Alba House Guest House's terugvoer

Dear Migael,
Thank you for the kind review. We are delighted that you have enjoyed your stay and we look forward to welcoming you again soon.
Kind regards,
Ivana

Alba House Guest House
Mariaan H - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan H
Enkelreisiger

Alba House Guesthouse is 'n tuiste weg van die huis!

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer, baie goeie diens en 'n eienaar wat uit haar pad gaan om te help.

Christo V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagplek.

Jou behoeftes sal bepalend wees. As jy in die Paarl en omstreke wil wees is dit 'n ideale oornagplek. Dalk bietjie te gereguleer na my smaak. As jy wil wegkom van die gewoel - soos ons wou - is dit nie die antwoord nie. Sou eie sitkamertjie verwag het vir die prys.

Johann D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was uitstekend.

Die ontbyt elke oggend was 'n treffer, en vars voorberei op aanvraag. Netjiese en goed toegeruste kamer met netjiese tuine en 'n uitsig oor die berge. Rustige atmosfeer by die swem-area. Ongelooflike ontbyt en diens.

Daan D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Parkering hopeloos onvoldoende. Tuin onnet.

Die beskrywing en die werklike plek stem nie ooreen nie. Die berge en veld is ver en nie soos in die beskrywing nie. Ontbyt was baie lekker. Ons het gesukkel om die TV se klank te kry. Sal nie weer daar bly nie.

Greet V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een warme ontvangst en een prachtige kamer.

We hebben zeer genoten. Wij hadden een fijne kamer voorzien van alle comfort. De gastvrouw gaf ons dagelijks tips voor goede restaurants en winkels. Zeker de moeite waard om dit guesthouse te bezoeken. Het ligt is een rustige wijk en is veilig.

Reana M - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Pragtig en mooi skoon.

Ek kan dit vir enigiemand aanbeveel.

Hildegard C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Goeie en vriendelike kliëntediens.

Dafne D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dafne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accomodation, great views and friendly service.

The accommodation is beautiful and in a beautiful location. Amazing views of the mountains and close to all amenities. Friendly service and nice neat rooms!

Adel S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, dankie!

Sien die sterre hieronder.

Kerryn A - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kerryn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay at Alba house, the hosts & staff were very helpful and accommodating

I would recommend Alba house if you are looking for somewhere to stay in Paarl. It is well situated, clean, and everyone is very friendly and accommodating.

Lorraine M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent guesthouse, highly recommended

Warmly welcomed, friendly service, great attention to detail in the room we occupied, breakfast excellent and the most beautiful surroundings.

Leonore B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful people and place!

Wonderlike ervaring.

Sanet B - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige, ontspanne slaapplek.

Die kamer was baie skoon en smaakvol gemeubileer. Die kamer was egter baie koud in winter. Ekstra beddegoed of paneelverwarmer vir toekomende gaste is 'n goeie idee.

Hanlie V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bolandse gasvryheid op sy beste.

Ons het laat geland vanaf Johannesburg en moes weer vroeg ry, maar dit was glad nie 'n probleem nie en die bestuurder het ons ontvang en weer vroeg afgesien met 'n heerlike ontbyt. Sal volgende keer langer bly!

Hanlie S - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid op sy beste!

Sien die sterre hieronder.

Arina U - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina U

Aangename verblyf. Netjiese gastehuis.

Die uittekentyd is 10:00 soggens. Ek het eers 18:00 die aand gevlieg. Hulle het my toegelaat om eers dan uit te teken. Baie dankie! Dit beteken hulle stap 'n ekstra myl vir hulle gaste.

Moira H - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Moira H
Saam met vriende

Friendly, convenient and really comfortable.

Thank You Yvonne for a really comfortable stay. The house was warm, friendly and totally accommodating. We loved your breakfasts. What a great way to start a day. It was so great to come in after a long day of sight seeing, and enter a warm and inviting home. Thank you so very much. Moira, Micky, Margie & Ann.

Colette D - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Wonderful location, felt quite safe here.

Dries F - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries F
Gesin met tieners

Baie goeie area naby taal monument en restaurante.

Pragtige tuin en rustige omgewing.

Lesley W - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley W
Enkelreisiger

All my expectations were exceeded.

I thoroughly enjoyed my stay at Alba House and hope to return one day.

Andreas B - Apr 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas B
Saam met vriende

Great

Everything was fantastic.

Tim H - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful garden in a good location.

Good location in Paarl to get to the Wine farms. Great garden and pool to sit around and enjoy the day.

Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lille-straat 16, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNDEyYmIwLTZhZTItNDgzNi04YjcwLTk1OGVmYjJlMDkxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 590  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 16 Lille Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.772059721652 18.953100442886
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!