Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albany 12

Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Albany 12 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel en is sentraal geleë in 'n stil blok naby Tafelberg, die V&A Waterfront, verskeie geskiedkundige plekke en geboue en Kloofstraat se restaurante en naglewe. Die woonstel bied ook maklike toegang tot die MyCiTi-busroete en is net 500 m van die Kompanjiestuine af. Dis die ideale plek van waar jy die skiereiland en sy verskeie toeristebestemmings kan verken.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste (3 volwassenes en 1 kind of 2 volwassenes en 2 kinders, nie 4 volwassenes nie) en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n aparte badkamer en 'n groot oopplan-kombuis, leefarea en eetarea. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n groot stort, 'n wasbak en 'n toilet. Dit is op die eerste verdieping en het 'n wye stel trappe. Daar is ongelukkig geen hysbak nie.

Die moderne kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en al die ander nodige eetgerei in. Die leefkamer het 'n TV met DStv en die eetarea het 'n eetkamertafel met stoele vir 4. Die leefkamer lei na 'n balkon met lieflike berguitsigte. Dit is die ideale plekkie vir 'n skemerkelkie of 'n koppie koffie. Parkeerplek op die perseel is agter 'n sekuriteitshek beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n battery-steunkragstelsel en omskakelaar wat die nodige krag kan voorsien vir ligte en kragproppe in die geval van 'n kragonderbreking.

Slaapplek

’n Bespreking by Albany 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Albany 12
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albany 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGVlNjcyLTVlNWQtNGVmNi1hNzU0LTkyNGFmMmNjM2JlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Corner of Hof and Camp Streets Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.934203029097 18.411109149456